Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

ANC verwurg sieninge, sê jeugliga

2012-05-27 11:31
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC se jeugliga (ANCYL) het die regerende party daarvan beskuldig dat hy probeer om die siening van individue dood te wurg.

Khusela Sangoni, ‘n woordvoerder vir die jeugliga, het gereageer op 'n verklaring van die ANC oor die boikot teen City Press en die bedanking van Vusi Pikoli, voormalige hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), uit sy pos by 'n ouditeursmaatskappy.

Sangoni sê Pikoli se opmerking dat hy uit sy pos verwyder is weens politieke inmenging en die party se versoek om City Press te boikot dui op 'n toenemende onverdraagsaamheid teen weerstand binne die ANC, het RSG berig.

Die ANC het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om City Press te boikot nadat die koerant geweier het om ‘n omstrede skildery van pres. Jacob Zuma van sy webwerf te verwyder.

Die regerende party sê egter hy is nie bewus van bewerings dat druk op Pikoli uitgeoefen is om uit sy pos te bedank nie, het die radiostasie berig.

Intussen het die Duitse kunsversamelaar wat die skildery van Zuma met sy geslagsdele ontbloot gekoop het, gesê hy gaan nie die beskadigde kunswerk restoureer nie, het Sapa berig.

Brett Murray se The Spear was by die Goodman-galery in Rosebank, Johannesburg, uitgestal toe dit vroeër vandeesweek deur twee mans beskadig is.

Die versamelaar het The Spear vroeg in Mei vir R136 000 gekoop.

Volg Nuus24 op Twitter  

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... JOHN Jy is net so vulger soos Stink - TSK ! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 18:53 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - DELAYS from the N1 Highway
  • Thursday Pretoria - 18:42 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Head of tax/ senior tax specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.