ANC "verwerp" wet op kwytskelding

2010-01-14 22:43
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die kantoor van die ANC-hoofsweep het Donderdag gesê dit sal die voorgestelde wetgewing op presidensiële kwytskelding, wat deur die Demokratiese Alliansie voorgestel is, "verwerp"

Die DA het die wetsontwerp Woensdag ingedien nadat die presidensie bevestig het dit het 'n versoek om kwytskelding van Schabir Shaik ontvang.

Shaik is president Jacob Zuma se voormalige finansiële raadgewer, en is in 2005 skuldig bevind op aanklagte van bedrog en korrupsie.

"Die wetsontwerp van die Demokratiese Alliansie het geen wetlike of feitelike basis nie, en grens aan 'n voorgestelde hersiening van die Grondwet," het 'n vrystelling van die ANC-hoofsweep se kantoor Donderdag gesê.

"Die voorstel is dus óf 'n produk van powere regsadvies, óf die werk van 'n onkundige, publisiteitshonger parlementslid."

Die wetsontwerp stel onder andere voor dat strenger maatreëls ingestel behoort te word om die redelike toekenning van presidensiële kwytskeldings te verseker.

Pierre de Vos, 'n kenner in Grondwetlike Reg, sê dié kwytskeldings is volgens die huidige Grondwet slegs onderhewig aan die prerogatiewe mag van die president, en is slegs beperk deur die bepaling dat dit in goedertrou toegeken sal word.

–Sapa

Lees meer oor: jacob zuma  |  schabir shaik

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Daizy sê... Hoe de hel weet 'n sewejarige "kind" nie hoe om 'n deur oop te sluit nie. Die klink meer vir my soos 'n 7 jarige kleintjie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.