ANC gee toe, skuif Malema-verhoor

2011-09-06 12:31
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC se tugkomitee het ná verlede week se ontwrigting van sake-ondernemings in die Johannesburgse middestad besluit om die verhoor van sy jeugligaleiers na 'n ander lokaal te verskuif.

Dit is nie bekend waar die verhoor nou gehou gaan word nie.

Derek Hanekom, voorsitter van die tugkomitee, het Dinsdag in 'n verklaring gesê die nasionale tugkomitee (NTK) het verskeie faktore in ag geneem – insluitend regsaksie teen die ANC se besluit om die dissiplinêre verhoor by Luthuli-huis te hou.

'n Regsfirma het die ANC tot Dinsdag 16:00 gegee om aan te dui of hulle die verhoor uit die middestad gaan verskuif.

Die verhoor word Sondag hervat en sal na verwagting drie dae duur.

Malema word daarvan aangekla dat hulle die party in oneer bring oor hul openlike steun aan opposisiepartye in Botswana vir regeringsverandering in die land. Malema is ook daarvan aangekla dat hy verdeeldheid in ANC saai.

Malema en vier ander beamptes van die jeugliga het verlede week voor die NTK verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Nuus24

Lees meer oor: julius malema  |  ancyl  |  anc  |  politiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Daizy sê... Hoe de hel weet 'n sewejarige "kind" nie hoe om 'n deur oop te sluit nie. Die klink meer vir my soos 'n 7 jarige kleintjie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.