Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'ANC vermors mense se talent' – DA

2012-09-15 18:44
Tweets Share Share line Print

Johannesburg –  Die parlementêre leier van die DA, Lindiwe Mazibuko, het gesê gewone burgers is bekommerd oor die krisis in die onderwys, die swak ekonomie en die groeiende ongelykhede, het RSG Saterdag berig.

Sy het by die party se kongres in Bloemfontein gesê ANC leiers dink nie oor die land se toekoms nie, terwyl staatsgeld misbruik word, geleenthede vir handel en beleggings verlore gaan en mense-talent vermors word.

Mazibuko het Julius Malema gestriem omdat hy mynwerkers aanhits om te staak en soldate uitbuit vir politieke voordeel.

Die president van die Inkatha Vryheidsparty, Mangosuthu Buthelezi, het intussen ook die ANC gekap oor Malema se gedrag en sê hy is lank toegelaat om mense te beledig.

Hy het tydens 'n Erfenisgeleentheid op Ga-Mashashane in Limpopo gesê die ANC moet die verantwoordelikheid dra vir Malema se weerbarstige gedrag.

Buthelezi sê hy het die ANC reeds tydens oudpresident Thabo Mbeki se termyn gewaarsku oor die gewese Malema se ongedissiplineerde optrede.

Volg Nuus24 op Twitter.

RSG
 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Nico Swart sê... Hulle is seker sy vriende Finish en Klaar. Nou waar het ek dit nou weer gehoor...... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 08:45 AM
    Road name: R24
    TRUCK ACCIDENT at the Barbara Road exit -DELAYS both ways to / from the Airport
  • Thursday Houghton Estate - 08:27 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Grayston Drive and the Jan Smuts Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.