ANC-segsman sál vervolg word

2010-03-18 12:01
Tweets Share Share line Print

Kaapstad -  Die direkteur van openbare vervolging in die Wes-Kaap gaan die geldigheid van die sertifisering van die asemtoetser wat in die gebied gebruik word, ondersoek, het die nasionale vervolgingsgesag (NVG) Donderdag gesê.

"Die ondersoek kom nadat die Gautengse waarnemende direkteur van vervolging besluit het om die Dräger-toestel in daardie gebied op te skort,” het Mthunzi Mhaga, die woordvoerder van die NVG in ’n verklaring gesê.

Die verklaring, "NPA clears uncertainty on Drager machines in the Western Cape", het gesê die NVG is tevrede dat die asemtoetser wat in die Wes-Kaap gebruik word “behoorlik gesertifiseer ” is.

Die wettigheid van dié toestel het onder bestudering gekom, gevolg deur die inhegtenisneming van die ANC-woordvoerder, Jackson Mthembu in Kaapstad op ‘n klag van dronkbestuur.

Mhaga het gesê die oorspronklike toetse, gedoen deur die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde (SABS), was onderwerp aan die “regulasies en wettige voorwaardes van die regering” wat toe nog van toepassing was.

"Ons is van mening dat die nuwe regulasies nog nie in werking was nie en voel daarom dat die oorspronklike en destydse toetsproses en sertifisering wat op die asemtoetsers gedoen is, steeds geldig is,” het hy gesê.

"Alle sake van dronkbestuur wat tans op ons hofrol is waar ons op die resultate van die Dräger-toestel staat maak, sal daarom voortgaan”’ het hy gesê.

-Sapa

Lees meer oor: asemtoetser  |  sabs

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Albert sê... Allemagtig maar die klomp kan praat, 'n mens kan sweer hulle is ernstig en dat hulle hulleself glo. Die Premier van die Limpopo van almal, die provinsie wat R42 Miljard se skuld nie kan verklaar nie. Disipline??? Zuma en die hele verdomde regering is 'n toonbeeld van ongedisiplineerdheid by uitnemendheid. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY96
2002
R 50,000.00

BMW

330i CONVERT SPORT AT (E93)
2011
R 559,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.