Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

ANC ontken konkelskandaal

2012-12-05 12:48
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC ontken Nathi Mthethwa, minister van polisie, het benoemingsuitslae in die Noordwes ten gunste van pres. Jacob Zuma gedokter.

Die regerende party het bygevoeg die minister het nie polisiebeamptes opdrag gegee om ondersteuners wat teen die president gekant is, met rubberkoeëls te skiet nie.

Die party het in reaksie op ‘n berig in The Star gesê dit sou onmoontlik wees vir die minister – ook ‘n lid van die ANC se uitvoerende komitee – om dit te doen.

Jackson Mthembu, woordvoerder vir die ANC, sê “daar is geen manier” dat dit kon gebeur nie.

“Die enigste mense wat mag in die verkiesing het, is die verkiesingskommissie. Nathi [Mthethwa] het geen mag nie,” het die woordvoerder gesê.

The Star het berig die minister het die Noordwes se konferensie "gekaap" en adj.pres. Kgalema Motlanthe se ondersteuners met fop-afgevaardigdes vervang.

Die koerant het ook berig dat Mthethwa polisiebeamptes opdrag gegee het om afgevaardigdes wat Zuma nie ondersteun nie, met rubberkoeëls te skiet.

Noordwes-polisiebeamptes het bevestig dat skokstokke gebruik is om ‘n groep mense wat toegang tot die konferensie wou hê, uitmekaar te jaag. Polisiebeamptes kon egter nie bevestig of dié groep ondersteuners van die adjunk-president was nie.

Mthembu het bygevoeg dat afgevaardigdes by die konferensie deur die verkiesingskommissie geverifieer is.

Papiki Baboile, voorsitter van die ANC se jeugliga in die Noordwes, is ook oortuig dat iemand met die stemme gepeuter het.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Willie Hough sê... Natuurlik is misdadigers vreesloos! Veral as wetstoepassing GEFAAL het.Hoekom,omdat die land en sy regering onregeerbaar gemaak is deur sy eie beleids toepassings.Kriminele weet dit,en hulle weet hoe meer hulle saamstaan hoe meer 'untouchable' raak hulle.Probeer 30 miljoen kriminele(wat niks het om te verloor)in te perk met watter mannekrag? Gaos en smart le voor! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Randburg - 11:26 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
  • Wednesday Kempton Park - 11:25 AM
    Road name: Driefontein Road Southbound
    SLOW TRAFFIC between Baker Road and Brabazon Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.