Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

ANC 'onbewus' van pos vir Niehaus

2012-05-02 23:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC het Woensdag gesê hy is nie bewus dat sy voormalige woordvoerder, Carl Niehaus, moontlik weer ‘n pos in die party gaan beklee nie.

“Ons is nie bewus daarvan nie,” het die ANC se woordvoerder, Keith Khoza, gesê.

Niehaus het Woensdag in ‘n onderhoud met Talk Radio 702 gesê daar sal in die nabye toekoms ‘n pos vir hom in die ANC wees.

“Daar sal binnekort ‘n formele posisie wees, maar laat die ANC daaroor praat, nie ek nie,” het hy gesê.

“Dit is baie belangrik om die ANC oor ANC-posisies te laat praat. Al wat ek aan julle kan sê, is dat my betrokkenheid in die ANC elke dag toeneem.”

Niehaus wou nie verdere besonderhede oor die vooruitsig gee nie.

In 2009 het Niehaus erken dat hy Gautengse senior provinsiale regeringslede se handtekeninge nagemaak het om ‘n lening te bekom.

Dit het gevolg ná bewerings aan die lig gekom het dat hy glo betrokke was in bedrog en leuens om ‘n duur leefstyl te handhaaf wat hom in skuld gedompel het.

Dit het ingesluit leuens oor ‘n doktersgraad, ‘n vervalste brief sodat hy ‘n lening kon ontvang en berigte van miljoene rande se skuld, standaardbetalings en beskuldigings teen sy naam.

In daardie tyd het die ANC oorspronklik gesê hy sal weer in die party aangestel word, maar het later gesê Niehaus het inligting van hom weerhou en het besluit om hom op verlof tot afwesigheid te plaas.

Niehaus het Woensdag aan Talk Radio 702 gesê hy het al sy skuld vereffen en vrede gemaak met die aantygings van bedrog. Hy is nou vasbeslote dat ‘n amptelike posisie in die ANC in die nabye toekoms is, het Cape Argus berig.

Hy kon nie onmiddellik vir kommentaar bereik word nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: carl niehaus  |  sa politiek  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Willie Hough sê... Wat se julle nou ANC? Is dit nou weer n reklame foefie van die oposisie om stemme te werf of,is dit nou blatante politieke inmenging van die VSA om die regerende party in onguns te bring.Wie het die land so gekry waar dit vandag is Mr Zuma? Is dit weer die blankes met n verskuilde agenda...ha..ha..ha Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Buccleuch - 10:39 AM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT on the side of the carriageway at the Buccleuch Interchange - expect delays
  • Wednesday Midrand - 10:34 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.