Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

ANC moet luister, maan Motlanthe

2012-12-03 17:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – As die ANC nie na die mense van Suid-Afrika luister nie, verdien die party nie sy magsposisie nie, het adj.pres. Kgalema Motlanthe Maandag tydens ‘n onderhoud gesê.

“Ons moet streef om relevant te wees tot gewone Suid-Afrikaners,” het hy in ‘n onderhoud met die BBC gesê.

“As gewone Suid-Afrikaners nie in die ANC 'n natuurlike politieke tuiste sien, of ‘n instrument sien wat hul eie behoeftes vervul nie, gaan hulle na ander partye beweeg.”

“Hulle [kritici] het die reg om die ANC te oordeel op grond van wat dit is, nie wat dit was nie,” het hy gesê.

“As ons nie ons beste kan gee nie... verdien ons nie hierdie posisies van verantwoordelikheid nie.”

Hy het ook gesê die regerende party moet verantwoordelikheid neem vir foute.

“Ek neem verantwoordelikheid vir ons foute en ek glo wanneer ons iets reg doen moet dit nie skielik gevier word nie.”

Motlanthe het egter nie tydens die onderhoud gesê of hy sy benoeming as president van die ANC aanvaar het nie.

“Ek weet nog nie eens dat ek benoem is nie, behalwe vir dit wat ek in die koerante lees.”

Hy het ook gesê dat hy nie bewus is dat Julius Malema, voormalige leier van die ANC-jeugliga, hom as president van die ANC ondersteun nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Willy Johnstone-Robertson sê... Die verslag is uitgereik aan wie? Die verenigde stem van die publiek wat die voorval veroordeel het moet mos weet wat in daardie verslag staan. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.