'ANC moet homself vernuwe'

2012-01-28 08:30
Tweets Share Share line Print

Pretoria. – Die ANC moet besef dit help nie veel om homself te verheerlik op grond van sy ryk geskiedenis as hy nie die nodige lesse kan toepas om op hedendaagse uitdagings te reageer nie.

Só het adj.pres. Kgalema Motlanthe Vrydag by Unisa gesê in ’n lesing waarin hy onder meer die ANC se honderdjarige bestaan in heroënskou geneem het.

Volgens Motlanthe moet die ANC op uitdagings reageer en homself nie beskou as ’n organisasie wat ’n monopolie op wys­heid in die samelewing het nie. Hy moet liewer sy strategiese doelwitte probeer bereik deur alle maatskaplike magte uit alle stande van die samelewing te betrek.

Volgens Motlanthe moet die ANC besef die verwerwing van vryheid deur sy leierskorps was nie net sy oorwinning nie, maar ’n “kollektiewe” oorwinning vir alle progressiewe magte – nasionaal en internasionaal – wat geen moeite ontsien het om die apartheidstelsel te verslaan nie.

Hy het gesê die afgelope 100 jaar simboliseer vir die ANC ’n oorwinning oor verdrukking en apartheid, maar ’n lang pad lê voor om ’n vooruitstrewende en regverdige samelewing te bewerkstellig. Dit word bevestig deur voortdurende rasse- en klasseverdelings, waar net enkeles toegang het tot wêreldklas-infrastruktuur, onderwys, gesondheid en sosio-ekonomiese geleenthede.

Motlanthe meen “ons nasie se lelike sy” word weerspieël in die hoë werkloosheidskoers.

“Die sukses van die ANC oor die volgende 100 jaar sal beoordeel word aan ons vermoë om ’n nuwe geslag Suid-Afrikaners te lewer wat gelyke toegang tot geleenthede het om ’n vooruitstrewende nasie te bou.”

Motlanthe het gesê geen organisasie is ewige lewe gewaarborg bloot op grond van sy historiese prestasies of omdat hy vryheid nagestreef het nie.

“Die ANC moet homself vernuwe deur sy tradisies en kernwaardes te beklemtoon en te voorkom dat sy wese weggekalwe word deur die sondes van amptenare wat post-koloniale bevrydingsbewegings elders geteister het.”

Motlanthe het ook gewaarsku teen materiële hebsug wat sommiges in die ANC aangegryp het.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: anc  |  politiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Albert sê... Allemagtig maar die klomp kan praat, 'n mens kan sweer hulle is ernstig en dat hulle hulleself glo. Die Premier van die Limpopo van almal, die provinsie wat R42 Miljard se skuld nie kan verklaar nie. Disipline??? Zuma en die hele verdomde regering is 'n toonbeeld van ongedisiplineerdheid by uitnemendheid. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY96
2002
R 50,000.00

BMW

330i CONVERT SPORT AT (E93)
2011
R 559,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.