ANC-leiers kry elk R100 000 borgtog

2011-08-01 12:16
Tweets Share Share line Print

Pietermaritzburg – Mike Mabuyakhulu, KwaZulu-Natalse LUR vir ekonomiese ontwikkeling, en die speaker in die wetgewer, Peggy Nkonyeni, is Maandag elkeen borgtog van R100 000 in die Pietermaritzburgse landdroshof toegestaan.

Hul medebeskuldigde, Ronald Green-Thompson, is op borgtog van R40 000 vrygelaat. Hy is die voormalige hoof van die KwaZulu-Natalse departement van gesondheid.

Die beskuldigdes sal weer op 20 Januarie 2012 in die hof verskyn.

Hulle word deur aanklagte van bedrog en korrupsie in die gesig gestaar.

Die aanklagte hou verband met ‘n “skenking” van R1 miljoen deur die Suid-Amerikaanse sakeman Gaston Savoi aan die ANC in 2007, in ruil vir ‘n tender van R45 miljoen van die regering. 

Normale tenderprosesse is na bewering oor die hoof gesien sodat die tender aan Savoi se Intaka-maatskappy toegeken kon word om watersuiwerings-aanlegte aan hospitale en klinieke in KwaZulu-Natal te voorsien.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: korrupsie  |  bedrog

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Albert sê... Allemagtig maar die klomp kan praat, 'n mens kan sweer hulle is ernstig en dat hulle hulleself glo. Die Premier van die Limpopo van almal, die provinsie wat R42 Miljard se skuld nie kan verklaar nie. Disipline??? Zuma en die hele verdomde regering is 'n toonbeeld van ongedisiplineerdheid by uitnemendheid. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY96
2002
R 50,000.00

BMW

330i CONVERT SPORT AT (E93)
2011
R 559,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.