Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

ANC-leiers dalk 10 jaar in beheer

2012-12-09 11:51
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die ANC in die Wes-Kaap sal vra dat die party se grondwet aangepas word om sy nuwe leiers 'n ononderbroke termyn van 10 jaar te gun, het berigte Sondag gelui.

Marius Fransman, provinsiale voorsitter van die ANC, het aan die Sunday Times gesê só 'n besluit sal die ANC stabiliseer en sal die stryd om die party se leierskap elke vyf jaar verhoed.

Die voorstel sal by die party se 53ste verkiesingskongres volgende week in Mangaung ter tafel gelê word.

"Party van ons sal deel wees van 'n baie sterk groep wat stabiliteit eis. 'n Deel van daardie stabiliteit kom daaruit as ons ons verkiesings binne die ANC beter bestuur, en om dit te doen moet ons 'n 10-jaar-pad vir leierskap hê," het Fransman gesê.

Hy het gesê die voorstel kan help om faksievorming te voorkom, en sal help om die proses uit te skakel waar kandidate geteiken word op grond van hulle menings voor 'n verkiesing.

Die voorstel sal nie van toepassing op die lede van die party se nasionale uitvoerende gesag wees nie, wat steeds elke vyf jaar gekies sal word.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: mangaung-kongres  |  sa politiek  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
26 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Penellope Jones sê... Sommer net so. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

aicon tecnician/installer

East Rand
AERMART AIRCONDITIONING
Market Related

Electrician

Cape Town
DAV Professional Placement Group
Market Related

Supply Chain Consultant

Cape Town CBD
DAV Professional Placement Group
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.