Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'ANC-lede moet verantwoordelik wees'

2013-01-12 07:29
Tweets Share Share line Print

Durban – Die ANC het verantwoordelike lede nodig wat aanspreeklik gehou kan word vir hul dade, het pres. Jacob Zuma Vrydag in Durban gesê.

"Verwyder dié siening wat geskep is dat amper elke kader van die ANC korrup is. 'n Kader moet vertroue inpalm," het Zuma by 'n fondsinsamelingsdinee gesê.

Zuma het geen leidrade gegee oor wat hy in sy toespraak Saterdag aan ANC-lede by Kingspark sal sê nie. Die party se 101ste bestaansjaar sal by dié geleentheid gevier word.

Zuma het na suksesse van die ANC verwys en gesê daar is min partye in die wêreld wat al meer as 'n eeu bestaan.

Hy het ook verwys na die ANC se verkiesingskongres in Mangaung, en gesê soortgelyke byeenkomste deur ander partye in die wêreld kry nie naastenby soveel aandag nie.

"Ek dink dit sê baie oor die politieke landskap in hierdie land."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  sa politiek  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
40 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Danie Steynberg sê... Hulle is n klomp varke, met geen opleiding!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Midrand - 13:22 PM
    Road name: N1 Southbound
    ACCIDENT (police vehicle) in the right lane just south of the New Road exit - DELAYS from Olifantsfontein Road
  • Friday Hurlingham - 13:20 PM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Peter Place - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.