Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

ANC kan by ons leer, sê Vavi

2012-11-23 13:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC kan by Cosatu leer hoe om ‘n suksesvolle nasionale kongres te bestuur, het die vakverbond gesê.

“Die ANC kan by Cosatu leer. In die aanloop tot ons kongres... was die media oorspoel met ongegronde voorspellings van gevegte en verdeeldheid en selfs bloed op die vloer,” het Zwelinzima Vavi, sekretaris-generaal van die vakverbond, by ‘n Daily Maverick-konferensie gesê.

“Op die ou end het die werkers se parlement meer verenig as ooit te vore uitgekom...”

Vavi het bygevoeg dat kwessies soos armoede, ongelykheid, onderwys en gesondheid steeds nie reggestel is sedert die land in 1994 demokraties geword het.

“Ek wens elke liedjie, elke gedig, elke bespreking in elke politieke party... het oor hierdie tragedie gegaan...”

Hy sê die meeste ANC-lede is te behep daarmee om oor die party se leierskap te sing.

Vavi het ‘n beroep op die afgevaardigdes en regering gedoen om eerder te luister na wat die “myn- en plaaswerkers op straat te sê het.”

Hy het bygevoeg die ANC moenie meer die Absolutely No Consequences-party genoem word nie, maar daarop fokus om weer die African National Congress te word.

Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Sonja Mulder Swart sê... Wesse, ek wil net vir jou sê dat Vuyo oor kleurgrense heen groot respek afgedwing het. Sy gebruik van Engels sou menige Engels Eerste Taal -spreker op sy neus laat kyk. Verder was hy baie gelykmatig in sy sienings. Hy het by my as blanke Suid-Afrikaner groot respek afgedwing. Sy afsterwe is 'n verlies vir ons land. Jou kommentaar is ontoepaslik, spesifiek teen die agtergrond van Vuyo se persona. Ek hoop jy gaan lees 'n bietjie op oor hom en kom tot ander insigte. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Fourways - 08:23 AM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between the Buccleuch Interchange and the William Nicol Drive exit
  • Tuesday Pretoria - 08:20 AM
    Road name: N14 Northbound
    ACCIDENT at the Eeufees Road exit - DELAYS from the Snake Valley Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Great Plains Dynamics Consultant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Network Engineer L3

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

.Net / ColdFusion Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.