Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

ANC hof toe oor skole wat sluit

2012-10-17 08:55
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die ANC in die Wes-Kaap het gesê hy beplan om die provinsiale departement van onderwys hof toe te sleep weens die sluiting van 20 skole, het die Cape Argus Woensdag berig.

"Ons sal hierdie na die hoogste vlak neem. Geen hof in Suid-Afrika kan sê dat ons nie 'n saak het nie. Wees verseker dat hierdie nie 'n leë dreigement is nie," het Marius Fransman, die ANC se provinsiale leier, aan die koerant gesê.

Hy het bygevoeg dat die saak veel verder as blote partypolitiek strek.

Donald Grant, LUR vir onderwys, het Dinsdag die sluitings aangekondig, en gesê dat sewe skole wat aanvanklik gesluit sou word, se deure oop sal bly.

'n Leerder by die Zonnebloem Nest-skool het aan die koerant gesê dat sy verlig is haar skool word nie gesluit nie.

"Hierdie is die enigste skool wat my ouers kan bekostig wat drama en Spaanse klasse aanbied," het sy gesê.

Leerders by die Beauvallon-skool het egter briewe ontvang wat hulle in kennis stel dat hulle skool sal sluit.

Henry Hockey, dié skool se hoof, het gesê die verskuiwing van sy leerders van Valhalla Park na Bishop Lavis sal 'n bende-oorlog ontketen wat die kinders negatief sal raak.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Carl Bester sê... Dit is alles 'n mite. ZA is 'n land van melk en heuning!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.