ANC-eeufees: drie vas vir onwettige laser

2012-01-08 18:13
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee mans en ‘n kind is naby Bloemfontein in hegtenis geneem nadat hulle lugvaartreëls oortree het, het die polisie Sondag gesê.

‘n 45-jarige man, sy 14-jarige seun en hul 22-jarige vriend is Saterdagaand in hegtenis geneem nadat hulle ‘n groen laserlig op helikopters gerig het wat by die Bloemfontein Lughawe en die Bloemspruit-lugmagbasis opstyg.

Die drie se inhegtenisname kom nadat die voornemende nasionale polisiekommissaris, lt. genl. Nhlanhla Mkhwanazi, Donderdag gesê het dat ‘n geen-vlieg-sone oor Bloemfontein verklaar is.

Die lugspasie in die omgewing sal gemonitor word tydens die ANC se eeufeesvierings oor die naweek.

“Geen vliegtuig sal hier oorvlieg en in die [Vrystaat-] stadion vasvlieg nie,” het Mkhwanazi gesê.

Die polisie sê die drie wat in hegtenis geneem is sal aangekla word in terme van Seksie 133 van die burgerlugvaart-wet.

“Die laserligte word as baie belangrik geag, wat dit kan potensieel ‘n vlieënier verblind en disoriënteer, wat daartoe kan lei dat die vliegtuig neerstort,” het kol. Vishnu Naidoo gesê.

Die drie sal na verwagting Maandag in die Bloemfontein-landdroshof verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: lugvaart  |  anc-eeufees

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Geen rassis, (neem nou oorlede Eugene Terblanche of die Krokodil vir 'n voorbeeld), sal met soveel styl, soveel tyd afstaan om 'n swart man met sy ontblote pieperman te teken nie. Aikona. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY96
2002
R 50,000.00

BMW

330i CONVERT SPORT AT (E93)
2011
R 559,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.