ANC bevestig besoek aan China

2011-10-10 19:33
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC het bevestig dat die party se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, ‘n afvaardiging sal lei na China om bande met die Chinese Kommunistiese Party te versterk.

“Die doel van die besoek is om bande  tussen die partye te versterk,” het Keith Khoza, ANC-woordvoerder, Maandag gesê.

“Die ANC het bande met alle progressiewe partye oor die wêreld heen. Ons deel ervaringe, uitgangspunte en perspektiewe op kwessies van internasionale regering.”

Volgens Khoza is die regering veral daarin geïnteresseerd om by die politieke partye wat lande in die sogenaamde Brics-lande (Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika) regeer, te leer.

Khoza het bevestig dat verskeie ANC-besoeke aan China reeds plaasgevind het om beamptes toe te laat om met hul Chinese eweknieë saam te werk voor die opkomende besoek.

Khoza het ontken dat die besoek enige rol gespeel het in die regering se hantering van die Dalai Lama se visumaansoek. Die Tibettaanse geestelike leier wou na Suid-Afrika reis om Emeritus-Aartsbiskop Desmond Tutu se 80ste verjaardagvieringe by te woon.

“Nee, nee, die besoek is lank voor dit beplan,” het  hy gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: dalai lama  |  gwede mantashe  |  anc

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Geen rassis, (neem nou oorlede Eugene Terblanche of die Krokodil vir 'n voorbeeld), sal met soveel styl, soveel tyd afstaan om 'n swart man met sy ontblote pieperman te teken nie. Aikona. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY96
2002
R 50,000.00

BMW

330i CONVERT SPORT AT (E93)
2011
R 559,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.