Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Finale weergawe van inligtingswet aanvaar

2012-11-27 11:31
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC het die finale weergawe van die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting aanvaar.

Sapa berig die regerende party het die dokument in die afwesigheid van opposisiepartye aanvaar, nadat dié partye op ‘n bespreking van die omstrede muilbandwet uitgeloop het.

“Dit is afgehandel. Ons is baie gelukkig dat ons so ver gevorder het,” het Sam Mazosiwe, ANC-wetgewer, gesê.

Die DA en Cope het geweier om oor 'n dokument wat die veranderings aan die wetsontwerp uiteensit, te stem, aangesien dit eers ná die vergadering begin het, aan hulle uitgedeel is.

Beeld berig Alf Lees, DA-LP, het gesê die parlementslede sou die verslag Maandag om 14:00 al ontvang het.

“Dit is egter eers hier aan die begin van die vergadering uitgedeel. Hoe kan ons so verslag aanvaar wat ons nog nie gesien het nie?”

“Hoe kan ons ‘n verslag wat oor die hele jaar sou handel eers in die komitee ontvang?” het Dennis Bloem van Cope gesê.

Raseriti Tau, ANC-LP en komiteevoorsitter, sê die saak sal op 29 November voor die Nasionale Raad van Provinsies dien.

Volg Nuus24 op Twitter 

Lees meer oor: inligtingswet
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jurie Vermeulen sê... Hy wou nie he Staggie moes TV kyk Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Sandton - 15:57 PM
    Road name: Grayston Drive Eastbound
    DELAYS approaching the M1 Interchange
  • Thursday Sunninghill - 15:55 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Rivonia Road and the William Nicol Drive exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Confident and Money-Hungry Sales Consultants

Johannesburg
UDM International (Pty) Ltd
R10000 - R26000

Corporate Assistant

Bloemfontein
HR Solutions
R7000 - R13000

Feedlot Cattle Assistant

Pietermaritzburg
Pronel Personnel Consultants Pietermaritzburg
R8000 - R12000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.