ANC: Mandela is soos Moses

2010-07-16 05:20
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die ANC het Donderdag hulde gebring aan oudpres. Nelson Mandela en hom met Moses wat die Israeliete gered het vergelyk.

“Madiba is soos Moses, wie die kinders van Israel uit gevangenskap gered is en na die beloofde land geneem het. Die land van melk en heuning,” het Jackson Mthembu, woordvoerder in ‘n verklaring gesê.

“Ons salueer sy leierskap en onselfsugtigheid.”

Mthembu het ‘n beroep op Suid-Afrikaners, en die wêreld, gedoen om Sondag 67 minute van hul tyd aan diegene wat minderbevoorreg is af te staan, en Mandela se verjaarsdag te vier.

“Dit is ‘n dag wanneer almal van ons, maak nie saak watter kleur, of kulturele gelowe, as ‘n eenheid vir Madiba moet dankie sê.”

Volgens hom sou die ANC gefaal het indien hulle nie van Mandela geleer het nie.

Beamptes van die ANC, insluitend pres. Jacob Zuma, sal Saterdag in Houghton vir Mandela met sy verjaarsdag gelukwens.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: nelson mandela

Lewer kommentaar op hierdie artikel
33 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Oki sê... Ek wonder of swartes siele het? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C A few tstorms. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 21-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 19-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 TX MPV MY05
2004
R 129,990.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider RB D-Cab Dsl PU MY09 AT
2010
R 329,000.00

MINI

Cooper Clubman 1.6 5-dr MY08 AT
2011
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.