ANC-Jeugliga se hofaansoek geskrap

2010-07-13 17:39
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die ANC-jeugliga in Limpopo se hofaansoek teen die nasionale leierskap van die Liga is in die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg van die rol geskrap, het RSG op hul webwerf berig.

Regter Jackson Mabeselle sê die saak is sonder koste van die hofrol verwyder.

Die voormalige voorsitter van die Jeugliga in Limpopo, Lehlogonolo Masoga het die hof genader om tugstappe teen hom deur die nasionale leierskap ter syde te stel. Masoga is in April tydens 'n verkiesingskonferensie deur Frans Moswane vervang.

Moswane is 'n vertroueling van die leier, Julius Malema. Masoga het buite die hof gesê 'n politieke oplossing gaan gesoek word.

- Vir die volledige storie besoek RSG.

- Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: anc-jeugliga  |  hof

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Weet julle wat skok my die meeste van die storie? Die feit dat dit my nie skok nie. Ons is al so immuun teen sulke stories in die land dat dit geen effek meer op ons het nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Technical Consultant/Developer – ISV

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R300000 - R550000

Senior Solutions Architect for Mining

Gauteng, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
Market Related

Bid Controller

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2007
R 184,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.