Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

80% glo regering is korrup – opname

2012-10-22 10:23
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Sowat 80% van mense wat in Suid-Afrika se groot metropolitaanse gebiede woon, glo politici op seniorvlak in die regering is korrup, toon 'n opname wat Maandag vrygestel is.

"'n Opname van 2 000 inwoners van Suid-Afrika het bekendgemaak dat die mense in Suid-Afrika se agt groot metrogebiede voel dat 78% van politici op seniorvlak korrupt is," het Neil Higgs, direkteur van die marknavorsingsmaatskappy TNS Research Surveys, in 'n verklaring gesê.

Tien persent van respondente stem nie saam nie, en 12% het gesê hulle weet nie.

Higgs het gesê die meeste van die mense wat aan die opname deelgeneem het, glo dat korrupsie in die privaatsektor ook hoogty vier.

"[Altesaam] 70% dink korrupsie is netso erg in die privaatsektor."

Altesaam 18% het nie saamgestem nie.

In 'n soortgelyke opname, waaraan 2 000 mense, wat in metrogebiede woon, deelgeneem het, het TNS bevind dat 48% dink adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, haar goed van haar taak kwyt.

42% het gevoel die regering ignoreer dikwels haar bevindings.

"Dit is egter kommerwekkend dat slegs die helfte van die mense voel dat die regering werklik iets omtrent die probleem [korrupsie] doen," het Higgs gesê.

"Dalk hou dit verband met die opvatting dat die regering dikwels die bevindings van die Openbare Beskermer ignoreer, wat 'n onverdedigbare situasie is."

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: korrupsie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
28 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dave Du Plessis sê... Dankie vir jou vertelling Pillip. Dit is lekker om na iemand te luister wat van ons geskiedenis praat met kennis daaroor. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.