55 000 Christene sal stadion vol pak

2010-03-22 08:04
Tweets Share Share line Print

Kaapsatd - Elkeen van die 55 000 permanente sitplekke in die nuwe Kaapstad-stadion sal na verwagting Maandag vir die eerste keer gevul wees wanneer net soveel Christene die Jesus vir Kaapstad-saamtrek bywoon.

Dit is die eerste byeenkoms in dié stadion wat nie met sport verband hou nie, en die derde keer dat dié nuwe stadion gebruik word. Die ander toetsgeleenthede was ’n sokkerwedstryd, wat 20 000 toeskouers gelok het, en ’n rugbyfees met 40 000 geesdriftiges.

Een van die grootste aantrekkingskragte ná vandag se saamtrek is die evangelis Angus Buchan, wie se lewensverhaal in die rolprent Faith Like Potatoes uitgebeeld word. Volgens Buchan se woordvoerder en een van vandag se sprekers, die oudpolisieman, Johnny Louw, is sy “geestespa” al sowat ’n week in afsondering om hom vir die saamtrek voor te berei.

“Oom Angus is ’n baie nederige mens en hy wil seker wees dat die boodskap wat hy aan die mense oordra regstreeks van God kom. Daar is 25 mense in sy bidgroep wat help om te bevestig dat die boodskap wat gebring word, vir hier en nou is.”

Buchan se boodskap gaan nie ’n preek wees nie, maar ’n “profetiese boodskap”.

“Ons glo die feit dat die stadion vir dié saamtrek oopgestel is, is ’n bo-natuurlike ingryping,” het Louw gesê.

Heelparty mense, onder wie die voormalige Bafana Bafana-sokkerspeler Ricardo Katza, sal geloofsgetuienisse aflê.

- Die Burger

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: geloof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Presies, kon dit nie beter gestel het nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Scenic 1.4 Authentique MPV
2002
R 71,200.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 109,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.