40 korrupte beamptes afgedank

2011-10-31 13:08
Tweets Share Share line Print

Polokwane – Die Limpopo-regering het 40 beamptes wat van misdaad en korrupsie beskuldig word, afgedank, het Tebatso Mabitsela, 'n woordvoerder, gesê.

"Ons het 40 beamptes afgelê wat van misdaad en korrupsie beskuldig is," het Mabitsela gesê.

"Die beamptes is dissiplinêr verhoor en ons het bevind dat hulle skuldig is aan misdaad en korrupsie."

Mabitsela het reageer op 'n berig in naweekkoerante oor die Limpopo-regering wat ondersoek word vir bedrog en korrupsie ter waarde van miljoene rande.

"Ons is nie bewus van enige ondersoeke nie, maar as 'n provinsiale regering sê ons indien dit waar is, wil ons hê die Valke moet 'n ondersoek sonder guns of vrees doen."

Mabitsela het gesê die provinsiale regering het maatskappye op die swartlys geplaas nadat hulle "kontraktuele verpligtinge verontagsaam het" en omdat hulle "huise aan mense in die provinsie verskaf wat nie op standaard is nie".

Die Sunday Times het die naweek berig dat 'n teenkorrupsie-taakspan die provinsie ondersoek.

Mcintosh Polela, woordvoerder van die Valke, het gesê hulle kyk na die saak.

Volgens die berig in die Sunday Times, behoort een van die maatskappye wat ondersoek word aan 'n neef van Julius Malema, president van die ANC-jeugliga.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  bedrog  |  korrupsie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
32 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Presies, kon dit nie beter gestel het nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Scenic 1.4 Authentique MPV
2002
R 71,200.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 109,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.