Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

30 beseer in ongeluk buite BFN

2013-01-07 09:29
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Altesaam 30 mense is beseer toe twee taxi’s op die N6 tussen Bloemfontein en Smithfield teen mekaar gebots het, het paramedici gesê.

ER24 het in ‘n verklaring gesê die volgelaaide voertuie het sowat  20 km buite Bloemfontein kop-teen-kop gebots. Drie kinders is onder die beseerdes.

Paramedici meen padwerke het moontlik tot die botsing bygedra.

Vier van die pasiënte het kritieke beserings opgedoen en is per ambulans na ‘n nabygeleë mediese fasiliteit gehaas.

Volg Nuus24 op Twitter  

- Nuus24

Lees meer oor: ongelukke  |  padveiligheid
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Ilze Garner sê... Vir al die slimstes van die slimstes hier wens ek kortliks die korrekte feite mee te deel: Dit is ONMOONTLIK vir die DA om in enige provinsie te regeer met slegs die wit stem. Impossible! Onmogelijk! Unmöglich! Onmoontlik. It is mathematically, scientifically and humanly impossible for the DA to govern the Western Cape with only the white vote, or any province in this country for that matter. Die DA regeer nie die Wes-Kaap a.g.v die “wit” stem nie, maar a.g.v die meerderheid stemme van die ander kleuriges. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 13:35 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY LDV and a STATIIONARY TRUCK in the middle lane before the Van Buuren Road exit - delays through Gilloolys Interchange
  • Wednesday Waverley - 13:23 PM
    Road name: Scott Street
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at Athol Oaklands Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.