3 sterf, 15 beseer in taxi-ongeluk

2010-12-22 21:49
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Drie mense is dood en 15 beseer nadat 'n taxibestuurder buite Carletonville beheer oor die voertuig verloor het, het paramedici in Gauteng gesê.

Vanessa Jackson, woordvoerder van ER24, het gesê 'n ambulans wat op 'n ander oproep reageer het, het net na 10:00 op die ongeluk afgekom.

"Vir een of ander rede het die taxi meganiese probleme gehad, wat veroorsaak het dat die bestuurder beheer oor die voertuig verloor en die taxi verskeie kere rol."

Volgens paramedici op die toneel het die taxi 'n paar meter ver gerol voor dit op sy dak tot stilstand gekom het.

"Meeste van die insittendes is uit die voertuig geslinger en twee mans het hul lewens verloor toe dít gebeur."

Vyf ander pasiënte, insluitend twee kinders, het kritieke beserings opgedoen en 'n helikopters is ontbied om die beseerdes te vervoer.

'n Helikopter het na die toneel teruggekeer om 'n kritiek beseerde man na die hospitaal te neem, maar die man het weens sy beserings beswyk.

Die ander kritiek beseerde paasiënte, 'n man en 'n agt maande oue baba, is na 'n hospitaal geneem.

Die ander 11 mense wat in die taxi was, het minder ernstige en ligte beserings opgedoen en is per ambulans na die hospitaal geneem.

Die taxi het 18 mense, insluitend die bestuurder, in die rigting van Potchefstroom, sowat 12km buite Carletonville, vervoer.

Die pad is vir verkeer gesluit, maar is later heropen.

Jackson het gesê die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke  |  padveiligheid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Daizy sê... Ek ook Tommy dan verstaan ek nie die soort van ongelukke nie. Karma was nie op die bus nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Scenic 1.4 Authentique MPV
2002
R 71,200.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 109,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.