3 steek raadslid se huis aan die brand

2009-10-13 14:19
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Drie mense wat vermoedelik ‘n raadslid se huis in Palm Ridge naby Katlehong aan die brand gesteek het is in hegtenis geneem, het die Ekurhuleni munisipaliteit gesê.

“Gelukkig is die skade min en geen beserings is aangemeld  nie. Die verdagtes is in hegtenis geneem na inligting deur die polisie opgevolg is,” het woordvoerder Zweli Dlamini gesê.

Die brandstigtery hou glo verband met die betogings teen swak dienslewering in die gebied.

Dlamini sê tot dusver is 68 mense tydens die betogings, wat Sondagaand begin het, in hegtenis geneem.

Polisiewoordvoerder, konst. Lindelani Dladla sê 15 mense is beseer toe polisie betogers met rubberkoeëls in bedwang probeer bring het, nadat hulle polisievoertuie met klippe bestook het.

Dladla sê die betogers is uiteen en die situasie is "stil".

- Sapa
 

Lees meer oor: dienslewering  |  betogings

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Daizy sê... Ek ook Tommy dan verstaan ek nie die soort van ongelukke nie. Karma was nie op die bus nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Scenic 1.4 Authentique MPV
2002
R 71,200.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 109,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.