Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

22 vas vir perlemoen in Wes-Kaap

2012-08-24 19:49
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee-en-twintig mans is in hegtenis geneem en daar is beslag gelê op byna 3 000 eenhede perlemoen in die Wes-Kaap in die afgelope twee dae, het die departement van landbou Vrydag gesê.

Agt mense is Vrydagoggend in hegtenis geneem toe hulle by Robben-eiland vir perlemoen geduik het, het die departement in ‘n verklaring gesê.

‘n Span beamptes van die departement het die enjins van die stropers se rubberboot geskiet nadat hulle teen die beamptes se boot vas gejaag het.

Vier duikers is in hegtenis geneem en vier ander het hulself op die eiland oorgegee.

Die rubberboot is gekonfiskeer en daar is beslag gelê op 416 perlemoene.

“Behalwe vir marine-verwante aanklagte wat teen die mans gebring sal word, is daar ook besluit dat weens die gewelddadige aard van die stropers se aksies sal ‘n saak van poging tot moord ook teen hulle aanhangig gemaak word,” het die departement gesê.

Die mans sal Maandag in die Kaapstad-landdroshof verskyn.

Beamptes van die departement het Donderdag drie mans gevang wat in Gansbaai vir perlemoen geduik het. Sestien ander het weggehardloop.

Dieselfde span het Donderdag omstreeks 20:15 ‘n silwer Nissan Maxima agternagesit.

Die bestuurder en ‘n passasier het uit die motor gehardloop. Die span het 1 761 eenhede perlemoen in die motor gevind.

“Oomblikke later op dieselfde pad het beamptes ‘n Nissan Hardbody afgetrek en die bestuurder en 10 passasiers in hegtenis geneem.”

Altesaam 343 eenhede van perlemoen is gekonfiskeer.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: stropers  |  perlemoen
VOLGENDE OP NUUS24X

Wilde skietery in Krugerpark

2013-05-25 12:26

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Sagitarius sê... En so lees ons daagliks van hierdie barbaarse optredes. Maar as ons selfbeskikking noem, waar ons die reg het op self beveiliging, dan word dit luidkeels as ver regse drome afgemaak. Word wakker julle klomp lomp wittes, en begin julle selfbeskiking in plek te kry. Daar is nie, en sal nooit 'n ander plan wees wat sal werk nie. Die liberale resep is gedoem tot mislukking. Die tyd om dit na twintig jaar se eksperrimente te stop het aangebreek. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.