2010 Mighty Men is die laaste

2009-07-30 06:14
Tweets Share Share line Print

Volgende jaar se Mighty Men-saamtrek in Greytown sal die laaste wees.

Mnr. Angus Buchan, organiseerder van dié saamtrekke, het dit in ’n elektroniese nuusbrief aangekondig.

Hy het gesê die besluit is geneem nie weens die aantal mense wat dit bywoon of die werklading nie, maar omdat hy voel die getal sewe is die getal van voltooiing.

2010 se Mighty Men sal die sewende wees sedert Buchan dié bediening aan mans begin het met ’n handjievol mense wat dit bygewoon het.

Die bywoningsyfers het gegroei totdat daar by die vierde Mighty Men in 2007 meer as 7 000 mans op die plaas Shalom buite Greytown in KwaZulu-Natal was.

In 2008 het hulle gehoop om meer as 20 000 mense te lok, maar alle verwagtinge is oortref en uiteindelik het Buchan self gepraat van 60 000 mense wat daar was.

Vanjaar het bywoning weer meer as verdubbel en na raming het sowat 150 000 mense dit bygewoon.

Toe hy verlede maand bekend gemaak het daar gaan in 2010 weer ’n Mighty Men wees, wou hy nie sê hoeveel mense hulle wil lok nie omdat dit nie oor getalle gaan nie.

In sy jongste nuusbrief het hy ook aangekondig aanstaande jaar se Mighty Men word van 16 tot 18 April gehou.

Buchan het gesê hy glo God sal dan die aspek van sy werk wat Hy wil hê hulle op Shalom moet doen, voltooi. Die mans sal volgens hom egter voortgaan om die boodskap uit te dra.

-Beeld

Lees meer oor: angus buchan

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Daizy sê... Ek ook Tommy dan verstaan ek nie die soort van ongelukke nie. Karma was nie op die bus nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra Classic 1.8 CDE AC
2007
R 129,995.00

NISSAN

Hardbody 3200 D-Cab SE Dsl
2003
R 101,400.00

BMW

Z3 3.2 M Coupe
2003
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.