2 vas wat drank-trok kaap

2009-11-25 21:21
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee mans is Woensdag in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n vragmotor vol alkohol op Jan Smuts-rylaan in Parkhurst, Johannesburg gekaap het.

Die vragmotor se vrag was by die R220 000 werd en is later in Lombardy-Oos op Wordsworthstraat gevind.

“Die bestuurder van die vragmotor het uitgespring en weggehardloop,” het insp. Moses Maphakela gesê.

Polisie het twee mans, een van 41 en een van 58 jaar oud, in hegtenis geneem.

In ‘n onverwante voorval het polisie Woensdagoggend drie mans wat pas by ‘n huis in Athol ingebreek het en ‘n tuinier met ‘n mes gesteek het, in hegtenis geneem.

“Die mans het oor die tuinmuur gespring en rondom 11:30 die huis binnegegaan. Hulle het ‘n vrou se selfoon gesteel en die tuinier op sy pols gesny,” het Maphakela gesê.

‘n Plaaslike inwoner het die mans oor die muur sien spring en die polisie gekontak.

Die drie mans, wat tussen die ouderdom van 24 en 27 is, sal aangekla word van roof en poging tot moord asook die besit van gesteelde goedere.

-  Sapa   
 

Lees meer oor: misdaad  |  rooftogte  |  kapings

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Daizy sê... Ek ook Tommy dan verstaan ek nie die soort van ongelukke nie. Karma was nie op die bus nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra Classic 1.8 CDE AC
2007
R 129,995.00

NISSAN

Hardbody 3200 D-Cab SE Dsl
2003
R 101,400.00

BMW

Z3 3.2 M Coupe
2003
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.