2 bejaardes dood in plaasskietery

2009-12-06 14:46
Tweets Share Share line Print

Beaufort-Wes - Twee bejaardes en 'n man van iets in die dertig is doodgeskiet tydens 'n argument op 'n plaas genaamd Nooitgedacht buite Beaufort-Wes.

Kapt. Bernadine Steyn van die Wes-Kaapse polisie het Sondag gesê drie plaaswerkers het in 'n argument met 'n opsigter betrokke geraak.

Die man het weggeloop maar later met 'n aanvalsgeweer teruggekeer.

Die man van iets in die veertigs het na bewering in een van die plaashuise ingegaan en 'n vrou in haar tagtigs in die kop geskiet. Daarna het hy glo 'n man van iets in die sestig geskiet, ook in die kop.

Die aanvaller het na bewering ook 'n man van iets in die dertig buite die huis geskiet.

Al drie slagoffers is op die toneel dood.

Die opsigter is in hegtenis geneem en sou op drie aanklagte van moord in Beaufort-Wes se landdroshof verskyn.

- Sapa
 

Lees meer oor: skietery  |  plaasaanvalle  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nee Simon - kyk nou net hoeveel geduld het hulle aan die dag gele met Joelsie, Cele, Selebi, Mdluli, Shaik en en en... ek het nie lus om al die name te tik vir wie hulle oneindig geduld gehad het nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra Classic 1.8 CDE AC
2007
R 129,995.00

NISSAN

Hardbody 3200 D-Cab SE Dsl
2003
R 101,400.00

BMW

Z3 3.2 M Coupe
2003
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.