150 vulstasies in Jhb sonder petrol

2011-07-14 09:43
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Minstens 150 vulstasies in Gauteng en 50 in KwaZulu-Natal is sonder petrol, het die brandstof-kleinhandelaarsvereniging gesê.

"Dit was na afloop van Woensdag die syfers," het Reggie Sibiya, uitvoerende hoof van die brandstof-kleinhandelaarsvereniging, Donderdag gesê.

"Dit is slegs syfers wat aangemeld is. Sommige vulstasies wil uit vrees vir intimidasie niks aanmeld nie, so dit kan tussen 200 tot 250 vulstasies in Gauteng wees wat sonder petrol is."

Sibiya glo raffinaderye onderspeel die syfers.

Hy het gesê die landswye staking het die ekonomie lamgelê en laat sake-ondernemings "bloei".

"Brandstofhandelaars dryf handel op 'n gereguleerde bedrag. Ons kan nie die pomppryse verander nie en ons kan nie die koste (van die verlies) dek nie."

Sibiya het gesê geen vordering is gemaak met samesprekings nie.

"Ons is hulpeloos. Ons sien geen vordering nie en ons weet nie wanneer die staking gaan eindig nie."

"Dit is byna die einde van die week en ons is sonder uitslae."

Gary Ronald, woordvoer­der van die AA, en John Appolis, beleidskoördineerder van die Chemical, Energy, Paper, Printing, Wood, and Allied Workers Union (Ceppwawu), het gesê hulle sal later kommentaar lewer.

Tania Landsberg, woordvoerder van Eskom, Nothemba Noruwana, woordvoerder van Sasol, en Glenda Zvenyika, woordvoerder van BP, was nie onmiddellik beskikbaar vir kommentaar nie.

Geen ooreenkoms is teen Woensdagaand bereik nie.

Werkers eis 'n minimum maandelikse salaris van R6 000 en 'n werksweek van 40 uur.

– Volg Nuus24 op Twitter

– Kliek hier om te kyk of daar petrol in jou gebied is.

- SAPA

Lees meer oor: stakings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nee Simon - kyk nou net hoeveel geduld het hulle aan die dag gele met Joelsie, Cele, Selebi, Mdluli, Shaik en en en... ek het nie lus om al die name te tik vir wie hulle oneindig geduld gehad het nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra Classic 1.8 CDE AC
2007
R 129,995.00

NISSAN

Hardbody 3200 D-Cab SE Dsl
2003
R 101,400.00

BMW

Z3 3.2 M Coupe
2003
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.