13 000 sê nee vir pornografie

2010-03-03 19:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Meer as 13 000 mense het nee gesê vir pornografie op DSTV in ‘n veldtog wat die bekendstelling van ‘n 24-uur pornografie-kanaal teenstaan, het die vakbond Solidariteit Woensdag gesê.

Sommige bekendes het ook hul name tot dié internet en sms veldtog gevoeg.

Solidariteit het dié veldtog, Helping Hand, geloods nadat MultiChoice aangekondig het dat dit oorweeg om ‘n pornografie-kanaal beskikbaar te stel.
 
Jackie Rakitla, woordvoerder van  MultiChoice, sê ‘n opname is gedoen om vas te stel of daar ‘n mark is vir pornografiese kanale, nadat hulle “oorstroom” is met versoeke vir sulke beeldmateriaal.

Solidariteit voel dat so ‘n kanaal die regte van kinders oortree omdat dit nie in die belang van kinders is nie. Volgens Helping Hand se navorsing gebruik 77% van mense wat seuns molesteer en 87% van mense wat dogtertjies molesteer porngrafie om die dade daarin op hul slagoffers uit te oefen.

Danie Langner, die uitvoerende hoof van Helping Hand, sê pornografie spoor sulke dade aan en seksuele aanranding sal verhoog as dit vrylik beskikbaar is.

- Sapa

Lees meer oor: pornografie  |  televisie

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Shhhh Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FIAT

Multipla 1.9 JTD MPV Dsl
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 2.0 Highline
2006
R 129,990.00

VOLKSWAGEN

Caravelle T4 TDi Highline MPV Dsl
2003
R 189,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.