Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

10 dood in ongeluk in Oos-Kaap

2012-09-02 12:40
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Tien mense is dood en 17 ander beseer nadat 'n taxi in Stutterheim, in die Oos-Kaap, omgeslaan het.

Ashref Ismael, woordvoerder van die Padverkeer-bestuurskorporasie, het Sondag gesê 'n Toyota Quantum was vanaf Stutterheim na King William's Town onderweg toe die bestuurder beheer oor die voertuig verloor en dit gerol het.

"Die Quantum het daarna met 'n minibus gebots," het hy gesê.

Die ongeluk het Saterdag om 19:00 sowat 3 km vanaf Stutterheim gebeur.

Ismail het gesê 10 mense is in die ongeluk dood en 17 ander het beserings opgedoen. Hy het gesê nege van die beseerdes is in 'n kritieke toestand en agt het ligte beserings opgedoen.

Vyf van die beseerdes is later uit die hospitaal ontslaan.

'n Saak van strafbare manslag word ondersoek.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke  |  sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel Cronje sê... Sjym Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Little Falls - 06:30 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Eastbound
    DELAYS through Little Falls
  • Tuesday Randburg - 06:29 AM
    Road name: Malibongwe Drive
    ACCIDENT at Oxford Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.