Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
nuus

Opposisie 'ontwapen' voor Gupta-debat – DA

2013-05-23 14:48

'n Verslag oor die Gupta-sage is met opset van die opposisie weerhou voor 'n debat daaroor in die parlement, het die DA beweer.

Noordwes kry dalk nuwe naam

1 minute gelede

Die premier van die Noordwes, Thandi Modise, het gesê die provinsie kan nie net 'n rigting op 'n kaart wees nie, en kort dus 'n nuwe naam.

Sterftes by inisiasieskole in parlement bespreek

2013-05-23 13:41

Die parlement sal waarskynlik aan die einde van die maand ‘n debat voer oor die rits onlangse sterftes by inisiasieskole.

Reuseverlies vir private hospitaalsale

2013-05-23 14:26

Die sogenaamde Folateng- private sale by vier Gautengse openbare hospitale is verlede jaar teen ‘n verlies van sowat R40 miljoen bedryf.

Verkeersbeampte skiet omstanders

2013-05-23 13:07

'n Verkeersbeampte is in hegtenis geneem nadat hy twee omstanders geskiet het terwyl hy ‘n onwettige straatverkoper gejaag het.

Cosatu se betoging teen e-tol nie goedgekeur

2013-05-23 11:57

Johannesburg se metropolisie sê hy gaan môre se beplande betoging teen die omstrede e-tolstelsel in die wiele probeer ry.

Gupta-verslag: Hoof van protokol was 'onder druk'

2013-05-23 11:09

‘n Verslag oor die landing van ‘n private straler by die Waterkloof-lugmagbasis het getoon die hoof van staatsprotokol was “onder druk”.

E-tolstelsel 'noodsaaklik' om koste te dek – minister

2013-05-23 10:30

Die e-tolstelsel is nodig om die koste te dek van infrastruktuur wat noodsaaklik is vir ekonomiese groei, het die minister van vervoer gesê.

Hardhandige hantering van joernaliste veroordeel

2013-05-23 09:06

Die organisasie Sanef het sy ontevredenheid uitgespreek oor die manier waarop twee joernaliste by 'n polisiestasie hanteer is.

'Zim 'n inspirasie vir talle' – ANC

2013-05-23 07:22

Die ANC het Zimbabwe en sy president, Robert Mugabe, geluk gewens met die aanvaarding van dié land se nuwe grondwet.

Zuma oor die kole gehaal oor Guptas

2013-05-22 17:43

Opposisiepartye blameer pres. Jacob Zuma vir die Gupta-sage en sê hy moet by volgende jaar se verkiesing daarvoor boet.

 

Tronkbeampte buite huis doodgeskiet

2013-05-23 15:25

‘n Beampte wat vir die departement van korrektiewe dienste werk is buite sy huis in Crossroads, Kaapstad, doodgeskiet.

Vyf mees gesoekte misdadigers in KZN vas

2013-05-23 12:26

Vyf van die mees gesoekte misdadigers in KwaZulu-Natal, wat onder andere vir moord en poging tot moord gesoek is, is vasgetrek.

Verkeerspolisie maak reuse-daggavonds op N1

2013-05-23 14:20

Wes-Kaapse verkeersbeamptes het dagga ter waarde van meer as R4 miljoen by verdagtes op die N1 gekonfiskeer – een van die grootste vondse ooit.

Man vas ná hy vriendin se huis afbrand

2013-05-23 13:04

'n Man is in hegtenis geneem nadat hy sy vriendin se huis, waarin klere van sowat R30 000 was, uit woede afgebrand het.

Boere in sop ná hulle stroper vastrek

2013-05-23 11:57

Drie boere is op aanklag van poging tot moord in hegtenis geneem nadat hulle ‘n vermeende renosterstroper vasgebind het.

Man erken hy het jong ma keelaf gesny

2013-05-23 10:42

'n Man wat instandhoudingswerk by 'n vrou se huis moes doen, het erken dat hy haar probeer beroof en gevolglik vermoor het.

Kaapstad soek kuur vir stadion-kopseer

2013-05-23 09:49

Die Stad Kaapstad hersien glo openbare voorleggings vir die toekomstige bestuur van die Kaapstad-stadion, wat 'n al groter kopseer word.

Guptas wél betrokke by suiwelprojek

2013-05-23 07:53

Die Gupta-familie was betrokke by 'n multimiljoenrand-suiwelprojek in Vrede – al het die Vrystaatse provinsiale regering dit vroeër ontken.

Brand rig groot skade aan by skool

2013-05-23 07:22

Die brandweer het ure lank gespook om 'n brand by die Holy Family-kollege in Saxonwold, Johannesburg, onder beheer te bring.

Regering geskok oor wit plaasgemeenskap

2013-05-22 17:43

Die regering is onthuts dat daar steeds burgerlikes is wat nie in 'n demokratiese Suid-Afrika wil integreer nie.

Nuutste Nuus-kommentaar

Brenda Pretorius sê... Ek het maar net gewonder hoe kom hulle by 'n ronde R30 000 uit? *Sarcastic*! Alergies is jy versin? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Zandspruit - 16:23 PM
    Road name: Beyers Naude Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bothma Road
  • Thursday Northwold - 16:23 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.