nog

Skoolseun in hof vir verkragting

2012-05-25 20:58

‘n Tiener wat daarvan aangekla word dat hy ‘n agtjarige meisie verkrag en haar linkeroog uitgekrap het, sal in Junie weer in die hof verskyn.

Boikot advertering in City Press, vra ANC

2012-05-25 20:06

Die ANC vra dat advertering in City Press ook geboikot moet word, het die party se woordvoerder, Jackson Mthembu, gesê.

Baby

Baba in put-toilet kry brandwonde van suur

2012-05-25 18:58

‘n Baba van slegs ‘n paar dae oud het in die Humansdorp-hospitaal aangesterk nadat die polisie haar uit ‘n put-toilet gered het.

africa

SKA: Afrika-lande sal SA bystaan

2012-05-25 16:59

SA beplan om in vennootskap met ondermeer Botswana, Ghana, Kenia, Madagaskar en Namibië die antennas te huisves waaruit SKA bestaan.

ANC

'Ons misbruik nie mag nie' – ANC

2012-05-25 16:00

Die ANC het ontken hy misbruik sy mag of intimideer enigiemand in sy beroep om City Press te boikot oor die foto van The Spear.

Some satelite dishes of the Square Kilometre Array

SA, Aus deel SKA-projek

2012-05-25 14:50

Suid-Afrika en Australië sal gesamentlik die SKA-radioteleskoopprojek huisves, het die BBC bekendgemaak.

Jimmy Manyi

Manyi: eNews het uitsending 'gesensor'

2012-05-25 13:03

Die regering bly by sy standpunt dat die eNews-kanaal homself “gesensor” het deur nie te wys hoe adv. Gcina Malinde in die hof huil nie.

Newspapers

The Spear maak wêreldwyd opslae

2012-05-25 12:01

Die verwikkelinge rondom Brett Murray se skildery The Spear het in internasionale publikasies verskyn, insluitende The UK Guardian.

Farming

Regering kan nie sê hoeveel grond in swart besit

2012-05-25 10:37

Die regering kan nie vasstel hoeveel landbougrond deur swart kommersiële boere besit word nie, aangesien daar nie rekord gehou word nie.

Vusi Pikoli

Pikoli glo werkloos oor 'ANC-inmenging'

2012-05-25 09:16

Die voormalige hoof van die nasionale vervolgingsgesag, adv. Vusi Pikoli, is weer werkloos as gevolg van politieke inmenging.

Rape survivor

Verkragter wat meisie se oog uitkrap in hof

2012-05-25 08:15

Die tiener wat daarvan aangekla word dat hy 'n agtjarige meisie verkrag en haar een oog uitgekrap het, sal in die landdroshof in Mtunzini verskyn.

 
hof

Onwettige mynwerkers sal aangekla word

2012-05-25 18:58

‘n Tweede groep van 12 onwettige mynwerkers wat uit ‘n ongebruikte myn in Welkom gered is, het in die Welkom-landdroshof verskyn.

FPB logo

Media kry toegang tot FPB-verhoor

2012-05-25 18:00

Die media sal voorwaardelike toegang kry tot die Suid-Afrikaanse rolprent-en-publikasieraad se verhoor oor die omstrede skildery The Spear.

Kontemporêre kuns is gereeld omstrede, sê galery

2012-05-25 16:59

Vir ‘n goeie kontemporêre kunsgalery om suksesvol te wees kan hy nie ‘n openlik politiese, godsdienstige of ideologiese agenda hê nie.

Cameron van der Burgh loop deur onder diewe

2012-05-25 15:58

Die Suid-Afrikaanse swemmer Cameron van der Burgh was die slagoffer van misdaad nadat diewe sy hele huis leeggedra het.

Jacob Zuma

Zuma vra vir vordering in Afrika

2012-05-25 14:05

President Jacob Zuma het ‘n beroep gedoen op Afrika-leiers om die vordering ten opsigte van millennium-ontwikkelingsdoelwitte te versnel.

mineworker helmet

Soektog na mynwerkers duur voort

2012-05-25 13:02

Pogings om twee onwettige mynwerkers te red, wat vasgekeer is in ‘n ongebruikte goudmyn in Johannesburg, sal voortgaan.

AU flag

Staatshoofde vergader om Afrikadag te vier

2012-05-25 11:32

Meer as 60 staatshoofde gaan in Johannesburg vergader om Afrikadag te vier tydens die Afrika Diaspora-beraad, berig RSG.

Hof

Kindermoordenaar in hof

2012-05-25 09:16

'n Vrou wat haar susterskind na bewering verwurg het, sal in die landdroshof in Botshabelo in die Vrystaat op 'n aanklag van moord verskyn.

Bheki Cele

Cele: Ek sal terugveg

2012-05-25 08:15

Die geskorste polisiekommissaris genl. Bheki Cele sal terugveg teen ‘n verslag deur die ondersoekraad wat sy afdanking voorgestel het.

Sanef

'City Press-boikot is intimidasie'

2012-05-25 07:05

Die SA-redakteursforum het sy kommer uitgespreek oor die ANC se oproep om City Press te boikot weens die publikasie van die Zuma-skildery.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FIAT

Multipla 1.9 JTD MPV Dsl
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 2.0 Highline
2006
R 129,990.00

VOLKSWAGEN

Caravelle T4 TDi Highline MPV Dsl
2003
R 189,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.