27% minder slaag by skool waar meisie haarself hang

2010-01-09 03:36
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die matriekslaagsyfer by die skool in Soweto, waar ’n meisie haarself gehang het omdat sy matriek gedruip het, het glo met 27% gedaal. 

Modise Segale, die hoof by Hoërskool Thabo het Vrydag gesê die slaagsyfer het van 74% in 2008 tot 54% in 2009 gedaal.

Nomsa Mokone (17), een van die leerlinge by die skool, het haarself Donderdag gehang toe sy nie haar naam in die koerant gesien het nie.  

“Ek is platgeslaan,” het Segale gesê oor die dood van die leerling. ”Ek het nog nooit ’n probleem met haar gehad nie,” het hy gesê.

Segale het bygevoeg, alhoewel helfte van die studente gedruip het, is somige van die wat wel geslaag aanvaar by universiteite soos Wits en die Universiteit van Johannesburg.

Segale en Barbara Creecy, die LUR vir onderwys in Gauteng, het Vrydag Mokone se familie besoek om hulle medelye te betoon.

“Ons is hier om ons innige meegevoel teenoor die familie te betoon met die heengaan van Nomsa,” het Creecy gesê.

Lede van die SA Kommuniste party en die ANC vroue-liga was ook teenwoordig.

Die LUR het aan joernaliste gesê dat die Gautengse onderwys department die familie sal bystaan met behulp van ’n berader en sal ook probeer help met die begrafniskostes.

Creecy het ’n beroep gedoen op die gemeenskap om die Mokone-familie by te staan.

Nomsa se ma is in 2009 oorlede en haar pa ’n paar jaar vroeër.

Sy het ook ouers bemoedig om hulle kinders te ondersteun.

“Met tieners is dit anders. Hulle praat nie. Praat met jou kinders en sê julle is lief vir hulle. Sê vir hulle daar's baie ander opsies,” het sy gesê.

Lees meer oor: matriekuitslae

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FIAT

Multipla 1.9 JTD MPV Dsl
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 2.0 Highline
2006
R 129,990.00

VOLKSWAGEN

Caravelle T4 TDi Highline MPV Dsl
2003
R 189,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.