suid-afrika

Meisie vandeesweek begrawe ná pa haar doodskiet

7 minute gelede

Idie Boshoff, wat per ongeluk tydens ‘n inbraak by hul huis deur haar pa doodgeskiet is, sal later vandeesweek gegroet word.

Strate afgesper vir Zuma se hofstryd

7 minute gelede

Talle strate rondom die Johannesburgse hooggeregshof sal gesluit wees sodat ANC-lede kan betoog, het die stad se metro-polisie gesê.

burglar breaking into home

Miljoene rande se skatte uit museum gesteel

2012-05-22 08:45

Waardevolle erfenisstukke uit die 18de en 19de eeu is tydens 'n inbraak by die herehuis by Groot Constantia gesteel, berig die Cape Times.

School desk

Reusetransformasie wag op SA skole

2012-05-22 07:30

Die departement van basiese onderwys sê skole sal oor drie jaar onherkenbaar wees met hul program van versnelde infrastruktuurlewering.

Gwede Mantashe

Mantashe verwag vreedsame Mangaung

2012-05-21 23:02

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het gesê hy sien uit na ‘n vreedsame 53ste nasionale konferensie in Mangaung later vanjaar.

Rhino

Tot 220 renosters in 2012 gestroop

2012-05-21 21:01

Stropers het 220 renosters doodgemaak sedert die begin van die jaar, het die departement van omgewingsake in 'n verklaring gesê.

 
'DIS RASSISTIES:'

'DIS RASSISTIES:'  Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het op ’n nuuskonferensie in Luthuli-huis gesê die skildery The Spear is rassisties.(Foto24)

Multimedia   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Brett Murray

Kunstenaar wou niemand 'seermaak' met skildery

2012-05-22 08:45

Brett Murray sê hy wou niemand seermaak met sy uitbeelding van pres. Jacob Zuma, waar sy gulp oop is en sy skaamdele ontbloot, nie.

Eugene_Terre'Blanche

ET-moordsaak: Verdagtes hoor vandag hul lot

2012-05-22 07:30

Die twee mense wat daarvan beskuldig word dat hulle Eugene Terre'Blanche vermoor het, sal vandag hul lot in die rondgaande hof op Ventersdorp hoor.

Crashed car wheel

Tiener sterf in Noordwes-ongeluk

2012-05-21 22:12

‘n Tiener het gesterf en drie ander mense is beseer in ‘n ongeluk op die Helen Joseph-pad in Rustenburg, het die polisie gesê.

Rustenburg-betoging raak gewelddadig

2012-05-21 20:01

‘n Betoging in Rustenburg het gewelddadig geraak toe die polisie met klippe bestook is en geboue aan die brand gesteek is.

binne nuus24


 

Nuutste Suid-Afrika-kommentaar

noekievanzyl sê... Give that lady a Bell's...or maybe die Orde van Dapperheid...daai bekkie kry jêm!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Nippy. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY02
2005
R 119,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.