Twee mense is dood en sewe ander is gewond toe 'n man op omstanders in die suide van Finland losgebrand het.
'n Gru-ongeluk in Kaapstad het die lewens van twee mense geëis nadat hul motor in twee dele geskeur het toe dit teen 'n lamppaal gebots het.
Moses Metro Man, die nuutste Afrikaanse groep van Potch, vertel hoeveel geduld en McDonald’s burgers dit vat om ‘n album op te neem.
By die Matt Black-sessions en DPK se Bob en sop-aand het veral een Bob dinge oorheers, soos BobbeJan Gerber uitgevind het.
Hier is die video vir The Lottery Tickets se song, Mercenary. Ons reken dit is topklas. Wat dink julle?
Henry Cloete
Die dae van Die Heuwels Fantasties se backup-band wat meestal uit 'n laptop bestaan, is blykbaar vir ewig getel.Fred den Hartog en Philip Erasmus, albei vroeër verhooguitblinkers van Thieve, is deesdae ook fantastiese heuwels en dit gaan nie veel raaiwerk kos om te bepaal dat dié twee se invloed 'n nuwe klank sal verleen aan die band se doen en late nie.Fred en Philip was bietjie besig in die ateljee, maar die strydrosse Pierre Greeff en Hunter Kennedy het by die veld (met perde en alles) by Sunset Studios buite Stellenbosch met Stemband geklets oor die nuwe sound, nuwe toerbestemmings en vanjaar se Oppikoppi-gig.Kliek hier om die kief en esteties strelende video (het ek genoem van die perde?) te kyk.(Die link divert jou na die video op Nuus24 se multimedia-site, ons probeer nog uitfigure hoe om dit reg hier in die storie te plaas. Sodra ons het, is hy hier.)Kliek hier om 'n sneak peek (Onbeplan - acoustic) van die album af te laai.- Laaik Stemband op Facebook en kry al ons kief updates.
Gerhard Steyn het eers gedink Zelri is te jonk vir hom, maar toe sien hy tog die lig.
Die 11de wenner van die realiteitsreeks American Idol is dié week aangewys.
Kyk hier hoe harmonieus Suid-Afrikaanse en Skandinawiese kulture byeenkom.
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n omstrede skildery van pres. Zuma beskadig het.
Twee amateur-rolprent- makers het beurse gewen met hul flieks. Hulle deel hul kreatiewe inspirasie.
Duisende mense stroom jaarliks na die Nampo-Oesdag. Kyk hier waaroor die storie eintlik gaan.
Klik hier vir ’n agter die skerms kyk na Diaan Lawrenson en Olivia se voorblad-fotosessie
Kyk hier na foto's van die vistreiler wat by Clifton-strand in Kaapstad gestrand het.
Kuils River - 12:21:12 PM Traffic lights not working at Amandel Road Nog verkeersverslae
Johannesburg, South AfricaModis Professional Recruitment Services (Pty) LtdMarket Related
PretoriaCity Press
DurbanCity Press
Multipla 1.9 JTD MPV Dsl2005R 119,995.00
Polo Classic 2.0 Highline2006R 129,990.00
Caravelle T4 TDi Highline MPV Dsl2003R 189,950.00
Houses R 7 250 000
Houses R 6 995 000
Houses R 2 300 000
As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.
Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.
Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.
Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.
Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.
Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!