Stemband

Toe ek Angus en Julia ontmoet het

2010-09-10 09:31
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Wie is Moses Metro Man?
Wie is Moses Metro Man?

Moses Metro Man, die nuutste Afrikaanse groep van Potch, vertel hoeveel geduld en McDonald’s burgers dit vat om ‘n album op te neem.

Be-Bob-a-lula, Bob’s yer uncle…
Be-Bob-a-lula, Bob’s yer uncle…

By die Matt Black-sessions en DPK se Bob en sop-aand het veral een Bob dinge oorheers, soos BobbeJan Gerber uitgevind het.

VIDEO: The Lottery Tickets - Mercenary
VIDEO: The Lottery Tickets - Mercenary

Hier is die video vir The Lottery Tickets se song, Mercenary. Ons reken dit is topklas. Wat dink julle?

Herman Eloff

Kaapstad – Dit was een van daardie random ontdekkings wat jy maak as jy die YouTube surf. Ek het actually Dear Reader se video gesoek. Toe onder aan die regterkant is daar related links. Kliek op Angus & Julia Stone.

Só ontdek ek toe die Australiese broer en suster met die silk voices, sandale, lang hare, mooi gesigte.

Ek post die link op Facebook, share dit op ‘n blog, tweet dit aan die followers. Die reaksie was onverwags. “Wie is hulle?” kom die terugvoer. “Hulle is befok”.

Dankie vir Google. Angus en Julia Stone is van Newport, Australië. Die kids van ‘n musikale ma en pa. Hulle speel al in bands nog voor MTV geweet het dit gaan hot wees. In Augustus 2006 release hulle hul eerste EP, Chocolates and Cigarettes. Daarna Heart Full of Wine in 2007. En die fans like die indie sound. Hulle freak uit.

Angus & Julia se eerste album, A Book Like This, maak opslae en bereik vinnig platinum-status. Hul gewildheid groei.  In Maart 2010 launch die Stones hulle volgende self produced album, Down the Way. En nou, nou toer hulle oor die hele wêreld.

Ek oorweeg dit om Sydney toe te vlieg, vir Angus & Julia. Ek sal dit net vir hulle doen. Hulle musiek is mooi, hulle is mooi, alles is mooi.



Check die videos hieronder. Dan gaan post jy dit iewers. Spread the word my friends.





 

*Stemband is Nuus24 se nuutste liefdeskind, met al die musieknuus wat jy ooit sal nodig kry. Volg ons op Twitter of sluit aan by ons Facebook-groep.

Lees meer oor: stemband  |  musiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FIAT

Multipla 1.9 JTD MPV Dsl
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 2.0 Highline
2006
R 129,990.00

VOLKSWAGEN

Caravelle T4 TDi Highline MPV Dsl
2003
R 189,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.