Vorige Meningspeilings

21 May 2012

Sien jy uit na die Olimpiese Spele wat op 27 Julie in Londen afskop?

Ja! Wens ek het tyd gehad om alles te volg 39% 185 stemme

39

Nee wat, ek kyk net rugby 21% 99 stemme

21

Daar is 'n paar sportsoorte by die Spele waarna ek graag kyk 40% 192 stemme

40

04 May 2012

Wie wil jy hê moet die Springbokke lei in die Junie-toetse teen Engeland?

Fourie du Preez 4% 129 stemme

4

Victor Matfield 7% 247 stemme

7

Jean de Villiers 44% 1446 stemme

44

Adriaan Strauss 16% 530 stemme

16

Pierre Spies 19% 622 stemme

19

Joshua Strauss 7% 239 stemme

7

Keegan Daniel 3% 110 stemme

3

16 April 2012

Wat dink jy van berigte dat Heyneke Meyer beplan om Victor Matfield as Springbok-kaptein aan te stel?

Belaglik! Matfield het tog vir 'n rede uitgetree 36% 827 stemme

36

Ek vertrou ons Bok-breier weet wat hy doen 25% 574 stemme

25

Hoekom kan Meyer nie kies uit die spelers wat tans op die veld is nie? 39% 878 stemme

39

10 April 2012

Wat is jou voorspelling vir die Super-rugbystryd tussen die Crusaders en die Stormers in Christchurch?

Die Crusaders gaan wraak neem ná hul nederlaag teen die Bulls 57% 307 stemme

57

Nee wat, geen span kan die Stormers meer keer nie 43% 228 stemme

43

03 April 2012

Die Stormers is steeds onoorwonne in vanjaar se Super-reeks en speel Saterdag in hul eerste wedstryd oorsee teen die Highlanders in Dunedin. Wat is jou voorspelling?

Die Stormers gaan daai Kiwi's stamp 58% 247 stemme

58

Highlanders is goed op dreef en gaan die Kapenaars troef 42% 176 stemme

42

26 March 2012

Vir watse span skree jy die komende naweek op Nuweland?

Al wat jy sien is die Blou Masjien! 53% 465 stemme

53

Die Stormers gaan hard slaan! 47% 405 stemme

47

19 March 2012

Wat is jou voorspelling vir die Cheetahs se Super-rugbywedstryd eerskomende Saterdag teen die Crusaders in Christchurch?

Crusaders gaan maklik wen 25% 127 stemme

25

Die Cheetahs gaan nie die pyp kan rook nie 38% 198 stemme

38

Vrystaat al die pad! 37% 191 stemme

37

12 March 2012

Dink jy Rene Ranger, vleuel van die Blues, se twee weke skorsing vir 'n gevaarlike duikslag op Bjorn Basson is regverdig?

Ja, die straf is voldoende 40% 282 stemme

40

Dis belaglik, Ranger is te lig gestraf! 30% 207 stemme

30

Ranger se duikslag het erger gelyk as wat dit was 30% 211 stemme

30

05 March 2012

Dink jy Francois Hougaard se rooikaart en gevolglike skorsing van een week vir 'n boorvat op die Cheetahs se Robert Ebersohn is regverdig?

Ja, mens kon duidelik sien dit was gevaarlike spel 23% 266 stemme

23

Ek het al erger boorvatte gesien, wat ongestraf gebly het 62% 726 stemme

62

Hougaard moes 'n swaarder straf kry vir daai een 15% 178 stemme

15

22 February 2012

Watse Suid-Afrikaanse span dink jy staan die grootste kans om in vanjaar se Super-rugbyreeks met die houtlepel weg te stap?

Stormers 18% 328 stemme

18

Bulls 27% 491 stemme

27

Lions 17% 301 stemme

17

Cheetahs 30% 547 stemme

30

Sharks 7% 133 stemme

7

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FIAT

Multipla 1.9 JTD MPV Dsl
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 2.0 Highline
2006
R 129,990.00

VOLKSWAGEN

Caravelle T4 TDi Highline MPV Dsl
2003
R 189,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.