Twee mense is dood en sewe ander is gewond toe 'n man op omstanders in die suide van Finland losgebrand het.
'n Gru-ongeluk in Kaapstad het die lewens van twee mense geëis nadat hul motor in twee dele geskeur het toe dit teen 'n lamppaal gebots het.
Die regering wil nog geld in die Suid-Afrikaanse lugdiens ploeg. Wat dink jy van dié besluit?
Reg so – dis immers in die nasionale belang 10% 337 stemme
10
Belaglik. Die SAA is 'n bodemlose geldput 90% 2978 stemme
90
Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming meen grondonteiening sonder vergoeding bly 'n moontlikheid in Suid-Afrika. Dink jy dit sal ooit 'n werklikheid word in die land?
Sonder twyfel, ja 62% 695 stemme
62
Dis onmoontlik om te sê 22% 247 stemme
22
Dis hoogs onwaarskynlik 17% 188 stemme
17
Koop jy altyd die sagteware wat jy gebruik, of laai jy dit soms onwettig af?
Ek betaal g'n vir sagteware nie 13% 201 stemme
13
Ek betaal as ek moet, maar die res... 34% 531 stemme
34
Ek volg liefs die eerlike opsie 53% 820 stemme
53
Is jy tevrede oor die voorkoms van jou dorp of stad?
Ja, dis mooi skoon waar ek bly 13% 221 stemme
Dis gewoonlik relatief netjies 31% 513 stemme
31
Dit lyk maar sleg in my geweste 56% 942 stemme
56
FW de Klerk het Suid-Afrika se demokratiese bestel as "standvastig" beskryf. Stem jy saam?
Ja, ons het 'n standvastige demokrasie ten spyte van probleme 8% 202 stemme
8
Ons demokrasie is alles behalwe standvastig 92% 2217 stemme
92
Hoe voel jy oor organisasies soos Afrikaner Volkseie Sport, wat sportgeleenthede vir spesifiek Afrikanerkinders organiseer?
Dis 'n briljante idee 78% 1283 stemme
78
Dis belaglik en onvanpas 22% 366 stemme
Hoe voel jy oor die afvaardiging Afrikaanses wat samesprekings met die ANC gehou het?
Dié spul verteenwoordig my nié! 26% 376 stemme
26
Goed so – wedersydse begrip is belangrik 22% 308 stemme
Nog sinnelose samesprekings... 52% 742 stemme
52
Volg jy graag sake-ondernemings en publikasies op Facebook, of vind jy dit steurend?
Ja, dit het beslis waarde 14% 141 stemme
14
Nee, Facebook is net vir vriende en familie 49% 499 stemme
49
Ek gebruik nie Facebook nie 37% 378 stemme
37
Dit lyk of die petrolprys in die nabye toekoms weer skerp kan daal...
Dankie tog, wat 'n verligting! 60% 912 stemme
60
'n Bietjie te min, 'n bietjie te laat... 40% 616 stemme
40
'n Nuwe kommissie wat Suid-Afrika se omstrede wapentransaksie gaan ondersoek, het pas met sy werk begin. Hoe voel jy hieroor?
Ek is maar skepties 74% 1228 stemme
74
Hier kom groot moeilikheid 22% 358 stemme
Dis in die verlede – vergeet daarvan 5% 76 stemme
5
Kuils River - 12:21:12 PM Traffic lights not working at Amandel Road Nog verkeersverslae
Jhb NorthHire ResolveR30000 - R40000
South Africa. JohannesburgHire ResolveR300000 - R340000
Cape Town CBDHire ResolveR30000 - R40000
Multipla 1.9 JTD MPV Dsl2005R 119,995.00
Polo Classic 2.0 Highline2006R 129,990.00
Caravelle T4 TDi Highline MPV Dsl2003R 189,950.00
Apartments / Flats R 1 098 000
Houses R 1 685 000
Houses R 6 700 000
As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.
Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.
Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.
Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.
Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.
Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!