Super Rugby

Vulkaan het sê in rugby-reëlings

2011-06-17 08:12
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Force wen Lions in Perth
Force wen Lions in Perth

Die Western Force was te sterk teen die Lions tydens hul Vodacom Super-rugbywedstryd by die NIB-stadion in Perth.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Pretoria - Die Bulls is nog nie juis bekommerd oor die probleme wat hul Australiese eweknieë in Super Rugby ervaar weens die as-laag van die vulkaniese uitbarsting in Chili nie, maar hulle sal dalk volgende week planne moet beraam as dié probleem voortduur.

Die Reds, die Force, die Highlanders en die Cru­saders moes almal Donderdag ander reëlings tref toe as uit Chili se Puyehue-Cordon Caulle-vulkaan begin het om lugverkeer in sowel Australië as Nieu-Seeland te ontwrig.

Die Crusaders moes met ’n DC3-vliegtuig wat in 1944 gebou is Wellington toe vlieg vir hul wedstryd teen die Hurricanes.

Die vliegtuig het skroef-aandrywing, vlieg laer as 10000 meter en word dus nie deur die as-laag beïnvloed nie.

Die Force en die Reds het albei vroeër gevlieg om by hul bestemmings uit te kom en volgens Sanzar se uitvoerende hoof, Greg Peters, hoef geen wedstryde uitgestel te word nie, hoewel daar grootskaalse ontwrigting in lugverkeer was.

“Hierdie was ’n groot ontwrigting, maar gelukkig kon ons al die spanne by hul bestemmings kry,” het hy in ’n verklaring gesê.

Die Bulls en (of) die Sharks sal volgende week, as wedstryde soos verwag verloop, in alle waarskynlikheid Nieu-Seeland toe moet vlieg vir die kwarteindronde.

Volgens die Bulls se spanbestuurder, Wynie Stry­dom, beplan hulle om eers Woensdagaand te vlieg as hulle teen die Blues in Auckland of die Crusaders in Nelson moet speel.

“Ons het basies Donderdag ’n rusdag, die kapteins­oefening Vrydag en Saterdag speel ons. Dan sal vlugflouheid nie ’n faktor wees nie,” het Strydom gesê.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sport24

Lees meer oor: sarel pretorius  |  bulls  |  super rugby

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

Erich sê... As die bytbewering waar is, is dit nie meer snaaks nie. Die man moes die gewoonte op 2 jarige ouderdom al afgeleer het. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FIAT

Multipla 1.9 JTD MPV Dsl
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 2.0 Highline
2006
R 129,990.00

VOLKSWAGEN

Caravelle T4 TDi Highline MPV Dsl
2003
R 189,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.