Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Trio terug vir Bulls

2012-05-15 11:08
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Bulls-slot teken by Force
Bulls-slot teken by Force

Die Force het 'n groot slag geslaan toe hulle die Bulls-slot Wilhelm Steenkamp as dié Super-franchise se nuutste aanwins onthul het.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Johannesburg – Wynand Olivier, Dewald Potgieter en Dean Greyling is terug vir die Bulls se Super-rugbywedstryd Saterdag teen die Highlanders in Dunedin.

Olivier vervang Francois Venter en Potgieter sal in die plek van die beseerde Deon Stegmann uitdraf.

Greyling vervang Dawie Steyn op stut.

Potgieter het Sondag by die Bulls in Nieu-Seeland aangesluit nadat hy van 'n dyspierbesering herstel het en Olivier het verlede Saterdag gerus weens gekneusde ribbes.

Die losskakel Morné Steyn sal Saterdag die Bulls se sesde speler word wat in sy 100ste Super-rugbywedstryd uitdraf.

So lyk die span:

15 Zane Kirchner, 14 Akona Ndungane, 13 Johann Sadie, 12 Wynand Olivier, 11 Bjorn Basson, 10 Morné Steyn, 9 Francois Hougaard, 8 Pierre Spies (kaptein), 7 CJ Stander, 6 Dewald Potgieter, 5 Juandré Kruger, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Dean Greyling

Plaasvervangers: 16 Willie Wepener, 17 Rayno Gerber, 18 Wilhelm Steenkamp, 19 Arno Botha, 20 Jano Vermaak, 21 Louis Fouché, 22 JJ Engelbrecht

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: beserings  |  bulls
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
26 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Louis Heydenrych sê... As dit verder so voortgaan daar by jul Bulle dan sal ek nie verbaas wees as die Bulls volgende jaar Vodocom cup speel nie !!! Wys maar net daar is maar ook n groot skroef los by julle ?? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Hurlingham - 13:57 PM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Republic Road - HEAVY NORTHBOUND DELAYS
  • Thursday Randburg - 13:56 PM
    Road name: Republic Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bram Fischer Road - HEAVY DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.