Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Stormers opgeroep vir Bok-oefenkamp

2012-04-26 15:21
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Kings-yster terug vir stryd teen Cheetahs
Kings-yster terug vir stryd teen Cheetahs

Jacques Engelbrecht sal beskikbaar wees vir die Kings se Super-stryd teen die Cheetahs in PE, nadat hy van 'n enkelbesering herstel het.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – Die Springbok-afrigter, Heyneke Meyer, het 31 spelers van die Stormers uitgenooi na die laaste beplanningskamp voor die Junie-toetse teen Engeland afskop.

Die kamp begin Dinsdag in Kaapstad.

"Teen die einde van die week sal ons met meer as 100 spelers gewerk het en hoewel slegs 22 in die eerste toets teen Engeland kan speel, sal almal weet waar hulle in die nasionale opset staan," het Meyer gesê.

Die Springbokke se eerste toets teen Engeland is op 9 Junie in Durban.

Die genooide spelers is:

Voorspelers: Andries Bekker, Brok Harris, De Kock Steenkamp, Deon Carstens, Deon Fourie, Duane Vermeulen, Eben Etzebeth, Frans Malherbe, Nick Koster, Nizaam Carr, Quinn Roux, Rynhardt Elstadt, Schalk Burger, Siya Kolisi, Steven Kitshoff, Tiaan Liebenberg, Wicus Blaauw.

Agterspelers: Burton Francis, Byran Habana, Danie Poolman, Dewaldt Duvenhage, Gary van Aswegen, Gerhard van den Heever, Gio Aplon, Jean de Villiers, Joe Pietersen, Juan de Jongh, Louis Schreuder, Marcel Brache, Nick Groom, Peter Grant.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: stormers  |  springbokke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Derick Bronkhorst sê... Vis jou IK laat jou in die steek, jy sal nie verstaan wat hy probeer se nie. Verskoon hom Hannes. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Fourways - 08:23 AM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between the Buccleuch Interchange and the William Nicol Drive exit
  • Tuesday Pretoria - 08:20 AM
    Road name: N14 Northbound
    ACCIDENT at the Eeufees Road exit - DELAYS from the Snake Valley Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.