Super Rugby

Stormers min gespin oor blaser

2010-03-11 14:24
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Plumtree kies Michalak op skrumskakel
Plumtree kies Michalak op skrumskakel

Die afrigter van die Sharks, John Plumtree, het sy span aangekondig vir die vriendskaplike wedstryd teen Boland op Kingspark in Durban.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Bulls en Cheetahs oefen
Bulls en Cheetahs oefen

Die Cheetahs en Bulls oefen vir die groot Super Rugby-derby op Loftus Versfeld.

Kaapstad  – Die persepsie dat die fluitjieblaser Steve Walsh sy mes in het vir Suid-Afrikaanse Super14-spanne bly presies dit, bloot ‘n persepsie.

Dit is die Stormers se houding oor die aanstelling van die voormalige Nieu-Seeland skeidsregter, wat nou onder die Australiese vlag blaas, in Saterdag se wedstryd teen die Hurricanes op Nuweland.

Walsh was verlede naweek die middelpunt van bespreking toe hy ‘n strafdrie teen die Lions in hul wedstryd teen die Brumbies in Canberra toegeken het. Hy is ook fel gekritiseer vir sy geel kaart aan die voorspeler Kevin Buys.

Boonop het televisiekameras die oomblik vasgevang waar hy, in dieselfde wedstryd, vir ‘n Brumbies speler oogknip.

Die Stormers-breier Allister Coetzee het gesê hy is nie verontrus oor Walsh, wat ‘n paar jaar gelede as een van die top skeidsregters in wêreldrugby beskou is, die wedstryd teen die Hurricanes gaan blaas nie.

“Die kwessie tussen die Lions en Steve Walsh steur my nie. Hierdie is ‘n nuwe wedstryd vir hom en skeidsregters word nou ook erg onder die soeklig geplaas,” het Coetzee gesê.

Stormers-kaptein Schalk Burger het sy afrigter se woorde beaam. “Ons is nie regtig gepla oor die skeidsregter nie, en wil net ons eie ding doen,” het Burger gesê.

- Sapa
 

Lees meer oor: skeidsregters  |  stormers  |  super14

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

Dante sê... Ag, Sweet.......... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 119,900.00

VOLVO

S60 T6 3.0 Geartronic MY11
2011
R 389,950.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2010
R 88,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.