Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Stormers 'leen' haker by Lions

2013-01-25 17:58
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Sharks jag Mallett
Sharks jag Mallett

Die voormalige Springbok-breier Nick Mallett is glo deur die Sharks genader om die leisels by die hoofafrigter John Plumtree oor te neem.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – Die Stormers het Vrydag bevestig dat die haker van die Lions Martin Bezuidenhout volgende week by die Kaapse franchise sal aansluit.

Met Scarra Ntubeni (skouer) pas 'n operasie ondergaan het en die Springbok Tiaan Liebenberg wat nog nie 100% fiks is nie, sal Bezuidenhout tot einde Maart in die Kaap bly.

"Martin sal voorlopig tot einde Maart bly, maar afhangende van Tiaan en Scarra se fiksheid, kan dit straks langer wees," het die Stormers se afrigter, Allister Coetzee, verduidelik.

Bezuidenhout het sy Cravenweek-rugby vir die Luiperds gespeel en het na afloop van sy skoolloopbaan na Johannesburg verhuis.

Hy sal dadelik ingesluit word in die Stormers se voorbereiding vir aanstaande Saterdag se opwarmwedstryd teen die Cheetahs in Bloemfontein.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24


VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
44 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Fourways - 08:22 AM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Leslie Avenue - POINTSMEN on duty
  • Tuesday Douglasdale - 08:21 AM
    Road name: Douglas Drive Southbound
    DELAYS between Douglas Drive and Bryanston
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.