Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Stormers jag Francois Louw

2012-05-03 07:37
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Chiefs wys hul klas in Hamilton
Chiefs wys hul klas in Hamilton

Die Waikato Chiefs het drie drieë teenoor die Crusaders se een gedruk om in die Super-kragmeting in Hamilton te seëvier.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Kaapstad – Die Stormers is gretig om die Springbok-flank Francois Louw terug te kry, weens 'n beseringskrisis onder die Kapenaars se losvoorspelers.

Sport24 het Donderdag berig die Stormers is hard aan die werk om die dienste van 'n ervare losvoorspeler te bekom en dat hulle Louw in hul visier het.

Schalk Burger, Duane Vermeulen én Nick Koster is almal op die krukkelys met kniebeserings.

Die drie plaasvervangers wat teen die Western Force opgedraf het, Siya Kolisa, Rynhardt Elstadt en Nizaam Carr, het hul goed van hul taak gekwyt, maar beskik nie oor genoeg ervaring nie.

Louw het die Westelike Provinsie in Julie verlede jaar verlaat om vir Bath, wat hy vanjaar as kaptein aanvoer het, in Engeland te speel.

Hy het self die seisoen met 'n kniebesering gesukkel, maar behoort binnekort weer fiks te wees.

Die 26-jarige het 10 toetse vir die Springbokke gespeel sedert hy sy debuut in 2010 teen Wallis in Cardiff gemaak het.

Sy laaste toets was Suid-Afrika se 11-9 nederlaag in verlede jaar se Wêreldbeker-kwarteindwedstryd teen Australië.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Wessel Cronje sê... Eish, daar gaan my Superbru alweer grond toe! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 12:47 PM
    Road name: Ontdekkers Road Westbound
    DELAYS approaching Ruhamah Drive
  • Friday North Riding - 12:43 PM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS between Malibongwe Drive and Riverbend Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.