Steve Walsh blaas op Nuweland
2011-03-08 15:01
In-diepte Verslae
Die Western Force het die Lions tydens hul Super-rugbywedstryd by die NIB-stadion in Perth geklop.
Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.
Johannesburg - Sanzar het Dinsdag die name van die skeidsregters wat in die vierde week van die Super Rugby-reeks gaan blaas bekendgemaak.
Twee veranderinge is aan die aanvanklike naamlys gemaak.
Chris Pollock sal Steve Walsh in die wedstryd tussen die Melbourne Rebels en Sharks vervang terwyl Walsh die fluitjie by Mark Lawrence oorneem vir die Stormers se kragmeting teen die Highlanders in Kaapstad.
Sanzar se wedstrydbestuurder Lyndon Bray het gesê die veranderinge is gemaak omdat Walsh oor twee weke na Europa vir die Sesnasies vertrek.
Vrydag, 11 Maart:
Crusaders teen Brumbies, Nelson - 08:35
Skeidsregter: Garratt Williamson
Assistent-skeidsregter 1: Vinny Munro
Assistent-skeidsregter 2: Mike Fraser
Televisie-skeidsregter: Kane McBride
Rebels teen Sharks, Melbourne - 10:40
Skeidsregter: Chris Pollock
Assistent-skeidsregter 1: James Leckie
Assistent-skeidsregter 2: Andrew Lees
Televisie-skeidsregter: Matt Goddard
Stormers teen Highlanders, Kaapstad - 19:10
Skeisregter: Steve Walsh
Assistent-skeidsregter 1: Jaco Peyper
Assistent-skeidsregter 2: Marc van Zyl
Televisie-skeidsregter: Shaun Veldsman
Saterdag, 12 Maart:
Hurricanes teen Chiefs, Wellington - 08:35
Skeidsregter: Marius Jonker
Assistent-skeidsregter 1: Mike Fraser
Assistent-skeidsregter 2: Joey Salmans
Televisie-skeidsregter: Garratt Williamson
Western Force teen Blues, Perth - 13:05
Skeidsregter: Nathan Pearce
Assistent-skeidsregter 1: Stuart Dickinson
Assistent-skeidsregter 2: Julian Pritchard
Televisie-skeidsregter: George Ayoub
Cheetahs teen Lions, Bloemfontein - 17:05
Skeidsregter: Keith Brown
Assistent-skeidsregter 1: Glen Jackson
Assistent-skeidsregter 2: Cobus Wessels
Televisie-skeidsregter: Gerrie Coetzee
Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.
- Sport24