Super Rugby

Spies waarsku teen Highlanders

2010-03-10 11:34
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Coetzee soek nie meer oorsese losvoorspeler
Coetzee soek nie meer oorsese losvoorspeler

Allister Coetzee, wat uit verskeie oorde gekritiseer is oor Jebb Sinclair se insluiting, het sy soektog na 'n oorsese losvoorspeler laat vaar.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Johannesburg – Die Springbok-agsteman Pierre Spies het gemaan dat die Highlanders nie onderskat moet word wanneer hulle Saterdag teen die Bulls op Loftus Versfeld uitdraf nie.

Verlede jaar in Dunedin, was die Bulls vol vertroue nadat hulle die vorige naweek met die Hurricanes in Wellington afgereken het.

Tog is die manne van Pretoria 'n loesing van 36-12 deur die Highlanders gegee.

“Die Stormers het regtig goed gespeel, maar ons verwag dat die Highlanders se spel veel beter sal wees Saterdag op Loftus,” het Spies gesê.

“Ons het drie goeie weke agter die rug, maar wat die tegniese aspekte van ons spel betref kan ons nog baie verbeter,” het die Bulls-agsteman bygevoeg.

Die wedstryd tussen die Bulls en die Highlanders skop om 17:05 op Loftus Versfeld in Pretoria af.

- Sport24
 

Lees meer oor: super14  |  highlanders  |  bulls

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

LouisdB sê... Ag die ou gesanik oor plaaslike spelers vs die wat oorsee speel maak my lam, kry die beste spelers om die toernooi te wen, al kom hulle van ysland! Ons leef in professionele era en ons verwag die spelers moet profesioneel wees maar ons ondersteuners is tog so verkramp! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Nippy. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Software Developer

Centurion
Network IT Sunninghill
R450000 - R500000

Apple developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R600000

Senior BI programmer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R600000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY02
2005
R 119,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.