Super Rugby

Soweto verwelkom Bulls

2010-05-21 06:37
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Force wen Lions in Perth
Force wen Lions in Perth

Die Western Force het die Lions tydens hul Super-rugbywedstryd by die NIB-stadion in Perth geklop.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Retha Grobbelaar, Beeld

Zwelethu Gamede (28) het Donderdag stokkies gedraai by die werk sodat hy ’n spesiale verwelkomingsboodskap in Soweto vir die Bulls kon verf.

Gamede, ’n grafiese ontwerper, was Donderdag besig om die Bulls-embleem op die muur van sy ateljee langs die Orlando-stadion te verf.

Die Bulls speel Saterdag in dié stadion teen die Crusaders in ’n Super14-halfeindstryd.

Gamede gaan die woorde “Welcome to Soweto Vodacom Bulls” op die muur verf.

“Ek dink dit is ’n wonderlike gebaar om hulle te verwelkom.

“Die Bulls het al Bafana ondersteun.”

Gamede, ’n vurige Bulls-ondersteuner, gaan môre in die stadion wees.

“Ek is so opgewonde. Dit is die eerste keer wat ek die Bulls in ’n stadion gaan sien,” het hy gesê.

“Ons het soveel negatiewe opskrifte in die koerante. Ons het meer positiewe goed nodig.

“Ek weet mense is skepties oor Orlando, maar hulle het niks om voor bang te wees,” het hy gesê.

Floyd Sibanda (36), ’n Beeld-werknemer, het gesê oud en jonk is opgewonde.

“Mense kan nie wag vir Saterdag om hul gasvryheid aan spanne en toeskouers te toon nie. Die opwinding is so groot dat mense in taxi’s en sjebiens meer oor die rugbywedstryd praat as oor Bafana Bafana se kanse in WB 2010.”

Volgens Ratang Tanyane (23) moes kaartjies goedkoper gewees het.

“Rugby is ’n wit sport. Mense in die township beskou dit nog as vreemd. Die Bulls gaan dit egter nou nader aan die mense bring.”

-Beeld

Volg Beeld op Twitter

 

Lees meer oor: bulls  |  super14  |  soweto

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

leonhallza sê... Sonny Bill sal een van die dae een van die beste oorsese spreekbuise teen misdaad in RSA wees... Laat dit maar net bietjie so aangaan.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX AT MY04
2005
R 135,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,995.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail D-Cab XLE Dsl PU MY09 AT
2009
R 277,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.