Só lyk Sharks vir Twickenham-stryd
2011-03-23 15:32
In-diepte Verslae
Die Western Force het die Lions tydens hul Super-rugbywedstryd by die NIB-stadion in Perth geklop.
Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.
Durban - Die Sharks-afrigter, John Plumtree, het sy span aangekondig wat Sondag in die Super Rugby-kragmeting teen die Crusaders op Twickenham in Engeland gaan uitdraf.
Jacques-Louis Potgieter sal op losskakel in die plek van die beseerde Patrick Lambie uitdraf. JP Pietersen het van sy besering herstel en keer terug na die plaasvervangersbank.
Afskop Sondag is 17:05.
Sharks:
15. Louis Ludik, 14. Odwa Ndungane, 13. Stefan Terblanche, 12. Meyer Bosman, 11. Lwazi Mvovo, 10. Jacques Louis Potgieter, 9. Charl McLeod, 8. Ryan Kankowski, 7. Willem Alberts, 6. Keegan Daniel, 5. Alistair Hargreaves, 4. Steven Sykes, 3. Jannie du Plessis, 2. Bismarck du Plessis, 1. John Smit (kaptein)
Plaasvervangers: 16. Eugene van Staden, 17. Tendai Mtawarira, 18.Gerhard Mostert, 19. Jacques Botes, 20. Conrad Hoffmann, 21.Adrian Jacobs, 22. JP Pietersen
Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
- Sport24